Abstract

The revelation of God – a rhetorical-critical interpretation of Romans 1:18-32 M.A. Kruger’s 1983 doctoral thesis caused serious discussion in GKSA circles with regard to the differentiation between “general revelation” and “specific revelation”. Romans 1:18-32 seems to be a central pericope in the understanding of the revelation of God. A project of the Faculty of Theology, PU for CHE, focusing on this specific problem, gave birth to this article as a component of the interpretation of this pericope. The issue addressed in this article is how this pericope can be interpreted from a rhetorical-critical point of view. In my own interdisciplinary and interactional approach to rhetorical criticism, the purpose is to interpret the communicative function(s) of this pericope. It turns out that the letter to the Romans was addressed to those in Rome in order to convince them that the reason for their acceptance as God’s people lies in God’s work only and not in their imitation of the Jews. Romans 1:18-32 seems to be part of the opening of the letter body intended to be a warning for all people, including an example of what may happen if this warning is not taken seriously. The logic of the argument indicates that God’s wrath will come upon those who do not accept His revelation in creation.

Highlights

  • Hierdie benadering dui uiteindelik daarop dat die brief aan die Romeine gerig was aan diegene in Rome, om hulle sodoende te oortuig dat die realiteit van hulle aanvaarding lê in die werk van God deur Jesus Christus en nie tot stand gebring is deur hulle navolging van die Jode nie

  • Verskeie faktore maak dit moeilik om die doel van die brief te bepaal: die kompleksiteit van die struktuur van die brief, Paulus se omstandighede, maar veral die omstandighede en identiteit van die lesers

  • Oënskynlik gee Paulus die doel van sy skrywe baie duidelik: hy wil die lesers graag sien om hulle geestelik te versterk (1:11)

Read more

Summary

Inleiding

In 1983 het Kruger bepaalde standpunte teen die algemeen aanvaarde onderskeid tussen ’n “algemene openbaring” en ’n “besondere openbaring” van God ingeneem (sien sy doktorale proefskrif van 1983 sowel as sy referaat gelewer in 2000 by die Internasionale kongres van gereformeerde Kerke – Kruger, 2000). Spesifiek aan die orde in hierdie artikel is die vraag hoe Romeine 1:18-32 verstaan kan word in die lig van die teorie van die antieke en moderne retoriek. Alvorens die briefstruktuur van Romeine egter geïnterpreteer kan word, is dit belangrik om te besin oor die identiteit van die outeur en lesers en die doel van die Romeinebrief, aangesien hierdie interpretasie ’n invloed mag hê op die indeling van die brief. Hierdie bespreking van die outeur, lesers en die doel van die brief dien egter slegs as vertrekpunt vir die artikel en daar sal dus nie breedvoerig op die verskillende teorieë ingegaan word nie. Vergelyk ons hierdie gegewens met die Handelinge-narratief oor Paulus se werk, klop dit grootliks, behalwe dat Handelinge nie melding maak van finansiële hulp vir Jerusalem nie. Wat egter nie so geredelik aanvaar word nie, is wie die lesers van hierdie brief was

Die lesers
Die doel van die brief
Die plek van Romeine 1:18-32 in die epistolêre struktuur van Romeine
Die redevoering in Romeine 1:18-32
Die logiese aanbieding van die argument
Die gebruik van voorbeelde in argumentasie
Tekens van waardes in die perikoop
Konklusie
Implikasie vir die GKSA-debat
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call