Abstract

The development of the agrarian society of the Bible from a simplistic to an advanced agrarian societyThe aim of this article is to study the development of the ancient economy from a simplistic agrarian society to an advanced agrarian society. The Hasmonian Empire formed the bridge from a simplistic to an advanced agrarian society. The Roman Empire was the end product of the evolution process and an example of the advanced agrarian society.

Highlights

  • The aim of this article, is to study the development of the ancient economy from a simplistic agrarian society to an advanced agrarian society

  • Die belangrikste innovasies in die gevorderde agrariese gemeenskap tot en met die negentiende eeu nC word deur Lenski (1991:190) soos volg beskryf: A partial list would include the catapult, the crossbow, gunpowder, horseshoes, a workable harness for horses, stirrups, the wood-turning lathe, the auger, the screw, the wheelbarrow, the rotary fan for ventilation, the clock, the spinning wheel, porcelain, printing, iron casting, the magnet, waterpowered mills, windmills, and in the period just preceding the emergence of the first industrial societies, the workable steam engine, the fly shuttle, the spinning jenny, the spinning machine, and various other power-driven tools

  • Die vloei van ekonomiese surplus is veroorsaak deur belasting, huur, rente, tiendes en ander godsdienstige offers aan die regerende klas van die stad, hulle bondgenote en afhanklikes

Read more

Summary

INLEIDING

Die onderhawige artikel bou voort op ’n vorige wat gefokus het op die ontwikkeling van ’n horti-kulturele na ’n simplistiese agrariese ekonomie in die leefwêreld van die Bybel (Volschenk 2002). Die ontwikkeling vanaf ’n simplistiese na ’n gevorderde agrariese ekonomie die Romeinse mag het aanleiding gegee tot die eksploitasie van die Jode op alle terreine, naamlik polities, ekonomies en godsdienstig. Die opkoms van die Hasmoniese Ryk het verdeeldheid onder die Jode gebring, naamlik enersyds die meer ge-Helleniseerde opperklasse en andersyds die landvolk en kleinboere. Die elite in die stad het die ekonomie beheer en het die landvolk en kleinboere op die platteland geëksploiteer deur middel van belastings en heffings. In Afdeling 4 word die Romeinse Ryk ondersoek as voorbeeld van die gevorderde agrariese samelewing. Die ondersoek toon dat die volgende tendense kenmerkend is van die Romeinse Ryk. Stryd tussen die stad en platteland: die elite in die stad eksploiteer die kleinboere deur middel van heffings en belastings (vgl Josefus, Life 44; War 2.457; Freyne 2000:45-54); Die Romeine se grondbesit persepsie verskil van die kleinboere wat grond as gawe van God aan die familie en dus erfgoed beskou wat nie verhandelbaar is nie. Die familie verkeer onder geweldige druk as gevolg van ekonomiese differensiasie (kyk Josefus, Life 55. 100. 171; Freyne 2000:57); Sosiale stratifikasie neem toe as gevolg van die stryd tussen die elite en kleinboere

PALESTINA ONDER DIE SELEUKIEDE
GEVORDERDE AGRARIESE GEMEENSKAPPE
Toenemende differensiasie in die ekonomie
PALESTINA ONDER DIE ROMEINE
SAMEVATTING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call