Abstract

Exposure of evil: Exegetical perspectives on violence in Revelation 18
 
 This article investigates violence in Revelation 18 from an exegetical perspective because of its prominent role in contemporary debate on violence in the New Testament. It first discusses the complex meaning of violence in the light of the intricate composition of the book as a whole and this chapter in particular. It argues that, in contrast to what is often said in contemporary research about the incoherence of this passage, Revelation 18 is in fact a carefully composed ring composition in which the constitutive elements determine its meaning decisively and in which violence is a seminal motif. It also discusses how the rest of the text confirms the author’s literary skills and the neat composition of Revelation 18 as a text about a violent city. The article then shows how the different elements in the text ironically delineate the downfall of the violent city of Babylon and the reasons for it. It sketches how the consequences of Babylon’s fall are developed from an earthly and divine perspective. In all these different parts the prevalence of violence is spelled out.

Highlights

  • This article investigates violence in Revelation 18 from an exegetical perspective because of its prominent role in contemporary debate on violence in the New Testament

  • Hierdie insig in sy komplekse samestelling is juis ook van belang in die lig van ’n lank gevestigde neiging in die navorsing om die teks, en trouens groot dele van Openbaring as boek, se literêre aard en koherensie te bevraagteken of met agterdog te bejeën.[3]

  • Hierdie artikel wil vanuit eksegetiese hoek4 ’n bydrae maak tot die debat oor geweld in Openbaring 18 in besonder, maar daardeur ook in die boek as geheel

Read more

Summary

INLEIDING

In die bespreking van geweld in die Nuwe Testament[1] word Openbaring 18 soms deur navorsers as ’n spesiale voorbeeld gebruik.[2]. Hierdie insig in sy komplekse samestelling is juis ook van belang in die lig van ’n lank gevestigde neiging in die navorsing om die teks, en trouens groot dele van Openbaring as boek, se literêre aard en koherensie te bevraagteken of met agterdog te bejeën.[3]. Hierdie artikel wil vanuit eksegetiese hoek4 ’n bydrae maak tot die debat oor geweld in Openbaring 18 in besonder, maar daardeur ook in die boek as geheel. In kontras tot huidige lesings van geweld in die gedeelte, die teks as geheel ontleed met inagneming van eksegetiese materiaal op mikro-vlak[5] en in die lig van die literêre karakter van die teks.[6] Die uitsprake oor geweld in hierdie hoofstuk, hulle onderlinge verband en hulle funksie in die boek as geheel sal bespreek word om ’n eklektiese benadering tot die tema van geweld te verhinder en om ’n eksegetiese verantwoorde basis vir uitsprake oor geweld te voorsien. Ten slotte sal opmerkings oor die opdrag tot distansiëring en veral aan die problematiese weerwraak van gelowiges op die stad in Openbaring 18:4-8 gemaak word

JOHANNES SE LITERÊRE BEDREWENHEID
AGONISTIESE TAAL IN OPENBARING
DIE KOMPOSISIE VAN OPENBARING 18
PERSPEKTIEWE OP GEWELD
Die plek van onreinheid
Die oorsake
Die stad vanuit menslike perspektief
Die hemelse perspektief
56 Anders as by die gedeelte oor die meelopers waar hoogstens van die
Lasterlike arrogansie
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call