Abstract

The extent of delays on building projects in the Republic of South Africa caused by individual factors (each considered separately), are investigated. Where possible, the research results are quantified and presented in various tabular formats.

Highlights

  • The causes o f late com pletion on huilding projects in die Republic o f South A frica The extent o f delays on building projects in the Republic o f South Aj'rica caused by individualfa c to rs, are investigated

  • 4.2.1 Bouprojekte in die Republiek van Suid-Afrika (RSA) kan ooreenkom stig cicnaarskap in twee hoofkategorieë verdeel w ord, naam lik die private sektor en die openbare sektor Daar bestaan geen geskikte sentrale databank wat die bcnodigde inligting ten opsigte van bouprojekte in die private sektor bevat nic

  • The extent o f delays on building projects in the RSA caused by individual factors were investigated

Read more

Summary

Inleiding

G cdurcnde die tconstruksictydpcrk van ’n bouprojck kan verskeie faktore aanleiding gee tot vertraging in die alliandeling daarvan. H ierdie faktore en die invloed daarvan op die vordering van die projek moet sodanig bestuur word dat die impak daarvan op die tydsduiir en koste tot die minimiim beperk word, Voorts moet dit daartoe lei dat die onderskeie partyc wat belang hot by die boukontrak betyds bewus gemaak kan word van die faktore wat tot vertraginge aanleiding kan gee ten einde dit vir hulle moontlik te maak om ingelig en realisties hullc keuses iiit tc oefen met die oog op gestelde doelwitte. Al is hierdie faktore algem een bekend en verskeie verw ysings daaroor in die literatuiir voorkom , is die omvang van die probleem en die impak van elkeen afsonderlik op bouprojekte in Suid-Afrika onbekend. Daar sal gepoog word om die frekwensie en impak van afsonderlike faktore w at hierin ’n rol speel, uit te wys, asook om die belangrikste faktore tc identifisccr

AANDU ID IN GSUITD IE L IT ERATUUR
NAVOR SIN G SM ETO D IEK
A a rd en om vang van die d a ta
Bronne en versameling van data
Verwerking van data
Die data is aan die volgende berckcninge onderwerp
F G II I
G EV O LG TR EK K ÍN G S
SUMMARY
The Joint U uilding CoiUracts Com miUcc
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call