Abstract

The new Psalter in Afrikaans: Was the Messiah omitted?In 2001 a new Afrikaans metrical Psalter was published. Although beging severely criticised in som circles, it is being used by a number of churches. One of the major criticisms is that it omitted the Messiah from the Psalter, the implication being the way in which the so-called Messianic Psalms were treated in this Psalter, is cause for concern. This article discusses this criticism, provides a framework for dealing with the Messianic Psalms and evaluates the criticism. This criticism can not be regarded as valid. This Psalter tried to reflect the original context of the individual Psalms, refraining from using the New Testament’s use of the Psalms as a decisive factor for determining the original meaning.

Highlights

  • In 2001 a new Afrikaans metrical Psalter was published

  • Die Nuwe Omdigting is in baie kerke met groot blydskap in gebruik geneem, terwyl dit in ander kringe weer ’n sterk negatiewe reaksie ontlok het

  • Vir hom is die Psalmboek ’n Christus-profesie (Meijer 2002:9), terwyl die Nuwe Omdigting volgens hom deur die teologie gedra word wat in die gedeelte oor die Psalms in Die Bybel in Praktyk na vore kom

Read more

Summary

INLEIDING

In 2001 het ’n nuwe Psalmomdigting in Afrikaans verskyn. Dit vorm deel van die Liedboek van die Kerk, wat in 2001 verskyn het en wat in gebruik is by die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika. Die nuwe Psalmomdigting is ook opgeneem, saam met die bekende 1936-Psalmberyming, in die nuwe Psalmboek van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Die Nuwe Omdigting is in baie kerke met groot blydskap in gebruik geneem, terwyl dit in ander kringe weer ’n sterk negatiewe reaksie ontlok het. Dit raak onder ander die manier waarop die verskillende Godsname weergegee is, verkorting van sekere Psalms en die weglating van die Messias in die Nuwe Omdigting. Laasgenoemde saak om die vraag te beantwoord of die nuwe Psalmomdigting wel die Messias weglaat, soos wat beweer word. In die bespreking van voorbeelde gaan toegespits word op Psalm 2 en 110, twee Psalms wat deur die geskiedenis en tot vandag toe wyd as Messiaanse Psalms beskou word

DIE BESWAAR TOEGELIG
Ek wil vertel van die besluit
H F van Rooy
DIE MESSIAANSE INTERPRETASIE VAN DIE PSALMS IN DISKUSSIE
DIE BESWAAR GEWEEG
KONKLUSIE
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call