Abstract

Most Christians confess their belief in a new heaven and a new earth. The question, however, arises as to what exactly is meant by and expected from the acceptance of the concept of a new heaven and a new earth. In some Christian traditions the idea of heaven is predominantly emphasized- thus neglecting the notion of earth. In line with this emphasis the general idea of "after death we go to heaven" is stimulated. In other views, the new earth as final destination plays an important role, while the concept of the new heaven is underrated. In this article it is attempted not only to investigate different theological views concerning the new heaven and the new earth, but also to present a Biblical perspective on this topic of discussion.

Highlights

  • Most Christians confess their belief in a new heaven and a new earth

  • 1994:619) dat die mens se ewige bestemming in die hemel is; oor die nuwe aarde word geen woord gerep nie

  • Maar ook hier ontstaan ’n vraag: As die Groot Toekoms hoofsaaklik in terme van die nuwe aarde beskryf word, wat moet dan onder nuwe hemel verstaan word?

Read more

Summary

Vraagstelling

Ek sien ’n nuwe hemel kom, ’n aarde nuut en viy. Die see en al wat skei, verdwyn. Oordeel (Grenz, 1994:840), en ook die standpunt van ou gereformeerde teoloe soos Waldaeus was (Honig, 1938:847-848) - of is dit die nuwe aardel Wat word bedoel met nuwe aarde: ’n totaal ander aarde o f hierdie aarde hemuwe?. 1994:619) dat die mens se ewige bestemming in die hemel is; oor die nuwe aarde word geen woord gerep nie Hier kan gedink word aan die uitspraak van Thumeysen dat die wêreld van die toekoms geen ander wêreld as die huidige sal wees nie, met hierdie woude, vlaktes, stede, strate, mense - woorde wat Brunner as onbybels afgemaak het Maar ook hier ontstaan ’n vraag: As die Groot Toekoms hoofsaaklik in terme van die nuwe aarde beskryf word, wat moet dan onder nuwe hemel verstaan word?. Daar word gereeld van die nuwe wêreld gepraat (DCD 21.15,22.10,22.19)

Eskatologie in die Rooms-Katolielce teologie
Die nuwe skepping binne die Lutherse tradisie
Die nuwe skepping en die gereformeerde teologie
Eskatologie in die bevrydingsteoiogie
Dogmatiese oorwegings
Oorwegings by die nuwe hemel
Oorwegings by die nuwe aarde
Die geheim
Etiese oorwegings
Samevatting
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call