Abstract

The not-so-wise SolomonIn this article it is argued that although the mere existence of Solomon is in contention in contemporary Old Testament scholarship, a historical Solomon can be accepted. However, this Solomon differs widely from the positive image of him that abounds not only in the Bible itself, but also in general Christian thought. In this article the relevant issues concerning the historical Solomon are put on the table and it is argued that a critical stance towards Biblical and other hero figures, which searches for a balance between individual and collective interests, befits more the attitude of a mature and responsible religion (and therefore spells wisdom).

Highlights

  • In this article it is argued that the mere existence of Solomon is in contention in contemporary Old Testament scholarship, a historical Solomon can be accepted

  • It was the best of times; it was the worst of times It was the age of wisdom; it was the age of foolishness It was the epoch of belief; it was the epoch of incredulity It was the season of light; it was the season of darkness It was the spring of hope; it was the winter of despair

  • The Davidic-Solomonic kingdom, in Hayes, J H & Miller, J M (eds), Israelite & Judaean history, 332-380

Read more

Summary

INLEIDING

In Christelike en Joodse kringe word die figuur van Salomo geëer as die wyse mens par excellance wat nie net wys opgetree het nie maar ook ’n literêre nalatenskap daargelaat het (in die vorm van die boeke Spreuke, Prediker en Hooglied) waaruit hedendaagse Joodse en Christelike gelowiges steeds kan put. Die nie al te wyse Salomo geskiedenis deur argeoloë en sogenaamde minimaliste so ’n heftige ontsteltenis en kritiek uitgelok het van diegene wat die Ou Testament (en veral die geskiedenis van Israel se verenigde koninkryk) beskou as die basis van die Joods-Christelike westerse beskawing. In hierdie artikel word gepoog om ’n kort blik op die historiese Salomo te bekom en te reflekteer oor die implikasies wat die kritiese insigte vir die hedendaagse teologiese besinning inhou

OOR DIE SKRYF VAN SALOMO SE GESKIEDENIS
SALOMO SE ONDEMOKRATIESE USURPASIE VAN MAG
SALOMO SE BUITELANDSE VERHOUDINGE EN KRAKE IN SY RYK
SALOMO SE ADMINISTRASIE EN ONDERDRUKKENDE EKONOMIESE SISTEEM
SALOMO SE EKONOMIESE BELEID EN ONDERNEMINGS
DWANGARBEID EN INTERNE KONFLIK
VRAAGTEKENS OOR SALOMO SE GODSDIENS
10. SALOMO AS BESKERMHEER VAN LITERÊRE AKTIWITEITE
11. VERMOEDENS RONDOM ’N HERMENEUTIESE BESINNING

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.