Abstract

The Narratological Function of the Hymns in Revelation 4:1-5:15 The problem is that research on the hymns in the book of Revelation has concentrated up till now one-sidedly on pre-textual issues and internal structure. Narrative criticism is recently proving that the Apocalypse could be treated as a full literary text. The application of narratological insights on plot development, focalisation/point of view and reader response as well as employing some insights from the socio cultural milieu enables the text as dramatic narrative to deliver its own message even more dynamically. The function of the hymns in chapters 4 and 5 is to confirm the identity of God and the Lamb, as well as that of the reader/hearer within a narratological framework.

Highlights

  • The problem is that research on the hymns in the book of Revelation has concentrated up till one-sidedly on pre-textual issues and internal structure

  • Gedurende die afgelope 16 jaar is navorsing in dié verband hoofsaaklik toegespits op die sosiohistoriese aangeleenthede, dit wil sê die sosiale situasie waarin die historiese eerste lesers hulle bevind het en van waaruit die teks gegroei het, asook die tipiese van die apokoliptiese genre^

  • Voordat die narratiewe funksie van die liedere in Openbaring 4-5 bepaal kan word, moet die vraag eers beantwoord word: Wat is 'n lied en op grond w aarvan word 'n lied in O penbaring gekonstitueer? Oscar Culmann het reeds die hele dram a van die eindtyd volgens Openbaring in die konteks van die vroeë Christelike erediens en aanbidding gesien'*

Read more

Summary

H oofstukke 4 en 5 binne ’n groter narratiewe verband

Indien aanvaar word dat 'n Bybelse teks, soos in dié geval Openbaring, op historiese, strukturele en teologiese wyse geanaliseer kan word, is dit duidelik dat 'n ideologiese vertellersperspektief ten opsigte van die narratief as geheel in ag geneem moet word in die bepaling van die betekenis van elke onderdeel daarvan. Met in agnem ing van die funksionele rol van rekapitulasie (voortgang deur repetisie en interpretasie) en tussenvoegings (om saambinding te bewerk) kan op die vlak van sim boliese optrede drie moontlike bedrywe in die dram atiese narratief onderskei word. In elke bedryf figureer die motief: God se voltrekking van verlossing en oordeel, en dit. Volgens dié samehang funksioneer hoofstukke 4-5 as inleidende gedeelte tot die vertelling oor God se voltrekking van verlossing en oordeel in die heelal op grond van die rol van Lam volgens hoofstukke 4-11 Hoofstukke 4-5 kan egter ook gelees word as sluitstuk van hoofstukke 1-5^^. Die liedere in hoofstukke 4 en 5 is nie as sodanig as kerne of satelliete te beoordeel nie maar m aak deel uit van groter eenhede wat sodanig is. Nie net w at sekere tem as betref nie maar ook ten opsigte van verhaaleiemente

Narratiewe analise van die liedere in Openbaring 4-5
Hy onderskei 30 liedere in Openbaring
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.