Abstract

The alkyne metathesis reaction is a direct result of the known and intensively studied alkene or olefin metathesis reaction. Unfortunately this reaction was never studied as intensively as the alkene metathesis reaction, mainly because of a lack of active catalytic systems. In the alkyn metathesis reaction the carbon-carbon triple bonds are broken and rearranged to give a redistribution of alkylidyne groups.

Highlights

  • The alkyne metathesis reaction is a direct result o f the known and intensively studied alkene or olefin metathesis reaction

  • Dit is ’n proses waarin koolstofkoolstof-dubbelbindings gebreek en herrangskik word om ’n statistiese herverspreiding van alkilideengroepe (R 1R2C :) te lewer sodat ew ew igskonsentrasies van reagense en produkte bereik word

  • Die metallosiklobutadieenmeganisme is voorgestel na aanleiding van ’n meganisme wat vir die siklotrim e­ risasie van alkyne ondersoek is:’“

Read more

Summary

H IS T O R IE SEOORS IG EN IN L E ID IN G

Die termiese metatese van onversadigde organiese verbindings is reeds in 1931 waargeneem toe Schneider en Frolich' propeen by 725° C na eteen en buteen omgeskakel het. As gevolg van die afwesigheid van aktiwiteit ten opsigte van gefunksionaliseerde alkene en selektiwiteit ten opsigte van E/Z-isomerie kan alkeenmetatese nie vir hierdie sintese gebruik word nie.’“. Groep Vl-oorgangsmetaalverbindings wat die metatese van alkyne kataliseer, kan verder in twee subklasse verdeel word:. Net soos in die geval van alkeenmetatese is aanvanklik van heterogene katalisatorsisteme gebruik gemaak om die alkynmetatesereaksies te kataliseer en het ’n klemverskuiwing plaasgevind met die ontdekking van die eerste homogene sisteem. D aar is ook gevind d at die M o(CO )[6].Si0 2 -sisteem ,’’ " wat voorheen vir alkeenmetatese gebruik is, die metatese van 2-heksyn by 220° C kataliseer. Na aanleiding hiervan is ’n hipotese gepostuleer'^ dat maksimum aktiwiteit verkry kan word deur ’n inpregnasiemetode te gebruik wat die afsetting van ’n uniforme monolaag Mo-atome toelaat. Met verlaging van die ruimtesnelheid is slegs polimerisasie waargeneem, terwyl ’n verhoging in die ruimtesnelheid en temperatuur (5 0 0 -5 5 0 ° C) 60-70% defenielasetileen tot gevolg gehad het

M etaalkarboniel- en -afgeleide katalisatorsistem e
KOKATALISATORE
ALKYNSUBSTRATE
M EGANISM E
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call