Abstract

The human dignity of the human embryo: the debate thus farThis article examines some recent arguments regarding the ethics of stem cell research as they are discussed in the various essays in the publication of Gruen et al. (2007), “Stem cell research: the ethical issues”. Regarding the use of human embryos in stem cell research, these essays discuss among other things the potential of the human embryo, the moral status (human dignity) of the human embryo, the creation of chimeras, the sale of ocytes and other ethical issues in modern bioethics. Eventually the article draws attention to the main ethical problems at stake to be dealt with by Christian ethics using a deontological ethical theory. Christian ethics should focus on these problems in the on-going ethical debate regarding stem cell research.

Highlights

  • Hierdie artikel fokus op sommige onlangse argumente in verband met die etiek van stamselnavorsing soos dit beredeneer word in die artikels in die publikasie van Gruen et al (2007), “Stem cell research: the ethical issues”

  • Op 9 Maart 2009 het die nuwe president van die Verenigde State, President Barack Obama, die agt jaar oue verbod op federale befondsing vir embrioniese stamselnavorsing in die VSA opgehef (Lite, 2009:1)

  • Daarenteen, het sy opheffing van die verbod ’n belangrike stap in die vordering van die wetenskap in Amerika genoem en gesê: In recent years, when it comes to stem cell research, rather than furthering discovery, our government has forced what I believe is a false choice between sound science and moral values

Read more

Summary

Inleiding

Op 9 Maart 2009 het die nuwe president van die Verenigde State, President Barack Obama, die agt jaar oue verbod op federale befondsing vir embrioniese stamselnavorsing in die VSA opgehef (Lite, 2009:1). Daarenteen, het sy opheffing van die verbod ’n belangrike stap in die vordering van die wetenskap in Amerika genoem en gesê: In recent years, when it comes to stem cell research, rather than furthering discovery, our government has forced what I believe is a false choice between sound science and moral values. In this case I believe the two are not inconsistent. In haar ondersoek toon Campbell (2005:64) aan dat Duitsland stamselnavorsing oor die algemeen verbied, dat die VSA ’n kompromisposisie handhaaf en dat Japan baie vryheid aan navorsers in hierdie verband toelaat. Die standpunte van die skrywers in hierdie bundel word dus ontleed ten einde vas te stel in hoe verre hulle perspektiewe bied waaroor die Christelike etiek sal moet besin

Onduidelikheid oor die status van die embrio – Devolder en Harris
Die vernietiging van embrio’s vir stamselnavorsing – MacMahan
Die morele beginselbeswaar teen embrioniese stamselnavorsing – Marquis
Hoe die etiek van stamselnavorsing verskil van die etiek van aborsie – Harman
Die moontlikheid van embrioherstel na stamselonttrekking – Devolder en Ward
Die morele status van stamselle – Sagan en Singer
Die verkoop van oösiete – Gruen
11. Waarom kompromieë nie moontlik is nie – Tännsjö
12. Konklusie

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.