Abstract

The medium of instruction at South African universities: The case of Afrikaans In this article the focus is on the diminished role of Afrikaans as medium of instruction at South African universities. The tendency world-wide is that governments regard universities as national assets and therefore continuously encroach on what is idealistically termed “academic freedom”. In South Africa the ideologically-driven government has targeted education as a strategic terrain and has published several white papers and promulgated as many labour laws with the stress on “redress”, “access”, “equal opportunities”, “recognition of prior learning” and a “uniform qualification system”. All these measures are aimed to create one uniform education system and the use of Afrikaans as medium of instruction is clearly seen as detrimental to this august ideal.

Highlights

  • In this article the focus is on the diminished role of Afrikaans as medium of instruction at South African universities

  • Teen hierdie agtergrond van staatsinmenging is dit kwalik vreemd dat daar ná 1994 in Suid-Afrika weer ’n situasie aan die ontstaan is waar die regering in diverse verslae en wette duidelik te kenne gegee het dat die beplanning van Hoër onderwys een van sy strategiese prioriteite is en dat dit sal geskied in samehang met politieke doelwitte

  • In ’n vroeëre dokument, Indicators and Benchmarks for Universities and Technicons in South Africa (September 2001), is nasionale mikpunte (“national benchmarks”) vir personeelverhoudings en -uitsette net so polities-gedrewe en onrealisties: “At least 40% of professional staff are African; each gender has 50% share of contact enrolment” en “at least 40% of professional staff has 50% share of professional staff total”

Read more

Summary

Inleidende opmerkings: universiteite – ’n historiese perspektief

Middeleeuse universiteite, en dié wat dagteken uit die vroeë Renaissance, het baie gelyk soos dit wat ’n paar jaar gelede nog as ’n tipiese voorstelling van dié instelling voorgehou sou kon word. Dit was enklaves van geleerdheid waar uitnemende wetenskaplikes gedoseer het aan uitgesoekte studente. Die keuse vir die gebruik van Latyn as wetenskapstaal het reeds die elitêre aard van die universiteit as instelling bevestig: minder ontwikkelde (volks)tale is uitgesluit en ook studente wat nie hierdie taal kon beheers nie. In latere eeue het die wesensaard van die universiteit as instelling waar kennis geproduseer en oorgedra word, nie drasties verander nie. Waar die Middeleeuse universiteit dienstig was aan die kerk, was die moderne negentiende-eeuse universiteit – ten spyte van die aandrang op akademiese vryheid – ’n produk van nasionale state en. Daarom het die aanklag dikwels opgeklink dat die universiteit die lakei is van moderne regerings.

Akademiese vryheid
Die ontstaan van Afrikaanse universiteite: ’n kort oorsig
Die Suid-Afrikaanse universiteit vandag
Toeganklikheid van universiteite
Mobiliteit van studente
Pragmatiese eise
Internasionalisering en globalisering
Betrokkenheid by die samelewing
10. Die universiteit as ekonomiese entiteit
11. Die universiteit en ideologie
12. Die status quo wat Afrikaanse universiteite betref
13. Waarom Afrikaanse universiteite?
Findings
14. Hoe moet die ideale Afrikaanse universiteit lyk en hoeveel moet daar wees?
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call