Abstract

The leadership of the Jerusalem church as benefactors at the meeting with Paul: Galatians 2:10 and ancient Jewish reciprocity. From the perspective of Jewish reciprocity, the leadership of the Jerusalem church bestowed an important beneit on Paul at their meeting in the year 48 by recognising the contents of his gospel. This benefit placed Paul under the obligation to respond with a suitable beneit of his own as proof of his gratitude. The Jerusalem leadership indicated what an adequate response to their beneit would entail: a caritative undertaking to help solve the plight of the poor in their midst. In the same vein as Seneca in De Beneficiis, Paid now presents himself in Galatians 2:10 as the "ideal beneiciary" within this reciprocal relationship with Jerusalem. He knows how to show his gratitude in public and how to repay his debts to his benefactors.

Highlights

  • From tM perspective ofJewish reciprocity, the IetUlenhip ofthe Je",SIIIeM church bestowe[4] an impo'*"'t benefit on Ptud lit their meeting in the year 48 by recognising tM contents of his gospel

  • Binne die antieke Mediterreense w&'eld het resiprositeit op aIle sosiaIe vlakke tussen indiwidue en groepe gegeld

  • Uiteraard is dit nie so eenvoudig om die teologiese en ideologiese standpunte van die Jerusalem-gemeente te bepaal nie, soos wat Ludger Schenke (1990:9) tereg opmerk

Read more

Summary

INLEIDING

Binne die antieke Mediterreense w&'eld het resiprositeit (oftewelt wederekerige verantwoordelikhede) op aIle sosiaIe vlakke tussen indiwidue en groepe gegeld. Alhoewel hierdie wederkerige verpligtinge gewissel het van situasie tot situasie, sou ons tog kon praat van 'n algemene interpretasie van resiprositeit binne die antieke Mediterreense w&cld wat gebaseer was op die beginsel dat indiwidue en groepe verplig was om diegene te help wat een of ander diens aan hulle gelewer het (vgl ook Gouldner 1960:171). In hierdie bydrae val die soeklig op die rol wat die leierskap van die Jerusalem-kerk vervul het tydens hulle "amptelike" ontmoeting met Paulus (en Barnabas) in die jaar 48. 'n Oorsig oor die funksionering van resiprositeit binne die Joodse w&cld behoort aan ons 'n nuttige raamwerk te bied ten einde 'n konstruk te vorm van die Jerusalem-kerk se verstaan van hulle eie posisie binne die vroec Christendom Maar onsmoet nie te g~u die handdoek ingooi nie. 'n Oorsig oor die funksionering van resiprositeit binne die Joodse w&cld behoort aan ons 'n nuttige raamwerk te bied ten einde 'n konstruk te vorm van die Jerusalem-kerk se verstaan van hulle eie posisie binne die vroec Christendom

RESIPROSITEIT IN DIE ANTIEKE JOODSE wERELD
WELDOENERSKAP EN DIE LEIERS VAN DIE JERUSALEMKERK
Die weldoenen se venoek
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call