Abstract

This article briefly explores the character and content of the correc­tive element in the Old Testament and also draws the line through to the New Testament, i.e. to Jesus Christ. Attention is given to the atti­tude of the Old Testament to evil powers, man, the covenant people, the proclaimers of the Word, the listeners or readers, and the Old Testament itself. The relevance of this corrective element in the prac­tice of theology is also cursorily explored. The conclusion is that theology implies imperfect human reflection on Scripture as the perfect Word of God. Theology should he practised in humility, con­tinually being tested against Scripture as norm and accordingly being reformed. Furthermore, theology should not merely criticise or con­demn other approaches but should have a missionary inclination.

Highlights

  • This article briefly explores the character and content o f the correc­ tive element in the Old Testament and draws the line through to the New Testament, i.e. to Jesus Christ

  • In die lig van hierdie kritiese instelling teenoor die mens is die vraag verder: hoe krities is die Ou Testament dan oor die mens se aanbidding en oor die Woord wat deur middel van die mens ontvang is en/of tot stand gekom het? Anders gestel: laat God sy openbaring oor aan so ’n mens? Bied die Ou Testament homself aan as korrektiewe openbaring o f as menslike weergawe, en daarom skeefgetrokke, en in dié sin gekorrigeerde openbaring? Aan die einde sal die bevinding se betekenis vir enkele aspekte van teologiebeoefening kortliks aangedui word

  • Anders as by die buumasies word die klem in verband met lyding in die wêreld in die Ou Testament nie gelê op die bose magte nie, maar op die mens en sy verantwoordelikheid

Read more

Summary

Inleiding

Die Ou Testament staan nie neutraal teenoor die mens se lewe nie maar wel krities. Tog volstaan die Ou Testament nie met ’n veroordeling nie, maar is dit korrektief o f korrigerend van aard en word die herstel van die verhouding tot God beoog, en gepaardgaande daarmee ook die heil vir die mens. (Die aard en intensiteit van die korreksie sal uit die bespreking duidelik word.) Die Ou Testament begin met aanklag en korreksie (Gen. 2-3) en eindig daarmee (Mai. 4); ook die slothoofstuk van die Geskrifte (2 Kronieke 36: 15-23) eindig daarmee. Hierdie artikel wil kortliks die aard en omvang van hierdie korrektiewe element in die Ou Testament nagaan en die lyn in. Aan die einde sal die bevinding se betekenis vir enkele aspekte van teologiebeoefening kortliks aangedui word In die lig van hierdie kritiese instelling teenoor die mens is die vraag verder: hoe krities is die Ou Testament dan oor die mens se aanbidding en oor die Woord wat deur middel van die mens ontvang is en/of tot stand gekom het? Anders gestel: laat God sy openbaring oor aan so ’n mens? Bied die Ou Testament homself aan as korrektiewe openbaring o f as menslike weergawe, en daarom skeefgetrokke, en in dié sin gekorrigeerde openbaring? Aan die einde sal die bevinding se betekenis vir enkele aspekte van teologiebeoefening kortliks aangedui word

Die houding van die Ou Testament teenoor bose magte
Die houding van die Ou Testament teenoor die mens
Die houding van die Ou Testament teenoor die verbondsvolk
Die houding van die Ou Testament teenoor die verkondigers van die Woord
Die houding van die Ou Testament teenoor die leser
Die houding van die Ou Testament teenoor homself
Jesus Christus en die Ou Testament
10. Samevatting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.