Abstract

Communicative structure in contemporary reformed preaching – from linear to circular process? Reformed preaching stems from a tradition in which Scripture has been viewed as the primary source for composing a sermon (the Sola Scriptura principle). In this tradition a sermon is composed starting with the exposition of the text, and then proceeding to the application of its message in the context of contemporary listeners. This process may lead to the perception that the communicative structure of this kind of preaching functions in a linear fashion. Since the second half of the twentieth century ever-stronger critical voices have surfaced against a linear communicative structure in preaching, and a tendency to emphasise listeners’ needs has manifested itself. Hermeneutical interchange between text and listener in the process of understanding has become the prime concern. The result of this new focus has been a growing trend among homiletical scholars to define and qualify the communicative structure in a sermon as a circular process. Taking note of critical voices against the traditional linear model, it is thus attempted to investigate the possibility of a third way – a way in which the authority of the message of the biblical text with the unchanging truth that proceeds from it, as well as the unique- ness of the situation of contemporary listeners is fully taken into account. The point of departure is taken in a spatial model in which the simultaneous action of listening to the text as well as to contemporary listeners is anchored in an underlying depth-structure, that is, the pneumatological anchoring of faith in the living Christ.

Highlights

  • Gereformeerde prediking spruit voort uit ’n tradisie waarin die primaat van die Woord beklemtoon word

  • Met hierdie derde alternatief word gepoog om die volgende aspekte tot hulle volle reg te laat kom: die teks met die gesag van die boodskap daarvan, die onveranderlike waarheid wat in die Bybelteks opgesluit is, asook die hoorder en die uniekheid van die konteks waarin hy hom bevind

  • As vertrekpunt word aangesluit by ’n ruimtelike model waarin luister na die teks sowel as na die hoorder in ’n dieptestruktuur geanker word, naamlik in ’n Pneumatologiese geloofsverankering in die lewende Christus

Read more

Summary

Prediking as ’n liniêre proses

Die hart van die tradisionele gereformeerde benadering tot prediking (met sy wortels in die denke van die 16de-eeuse Reformasie) bestaan in die geloofsbelydenis dat God aan die Woord kom in die prediking. Hierdie bepaalde gerigtheid en inkleding van prediking kan daartoe aanleiding gee dat die kenmerkende beweging vanuit die teks na die situasie van die hoorder as liniêr getipeer word: ’n liniêre beweging van bo na onder waarin God deur sy Woord deur die preek met die gemeente praat om die gemeente toe te rus om hulle dienswerk in gehoorsaamheid aan God uit te voer Vanuit teologiese kringe is kritiek uitgespreek teen prediking waarin aan die hoorder nie die geleentheid gegee word om die eintlike problematiek in sy lewe na vore te bring nie.

Twintigste-eeuse veranderinge
Kritiese stemme
Omlyning van basiese navorsingsvrae
Sola Scriptura-beginsel – vertrekpunt vir homiletiese denke
Hoe om die boodskap van die prediking te probeer bepaal
Prediking word gerig en toegepas op die hedendaagse konteks
Die praktiese inkleding van die preekmaakproses
Homiletiese teorie en ’n dialogiese kommunikatiewe struktuur
Klaas Runia: ’n inherent dialogiese struktuur
Hennie Pieterse: die kommunikatiewe proses as spiraal
Gadamer: van verklaar na verstaan
Ricoeur: die eksistensiële situasie van die leser
Pieterse: teologisering vanuit die praksis oor die praksis
Inleidend
Stott: ’n dubbele luisteraksie
Zu Uptrup: ’n ruimtelike model vir “Gestalthomiletik”
Immink: prediking as onderrig tot geloofsgroei
Pneumatologiese geloofsverankering in Christus
Kerugmatiese dialoog
Kontinuïteit en diskontinuïteit
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call