Abstract

The majority of analytical techniques, aimed at establishing the mercury contents of geological materials, require comminution of samples prior to analysis. This typically involves a process of crushing, followed by milling. It is known that heat is generated during milling in conventional milling apparatuses; therefore mercury losses may be expected due to the element’s volatility. To investigate mercury losses during milling, we analysed the mercury contents of nine certified reference materials of igneous rocks before milling and after respectively 3 and 10 minutes of milling, using a direct mercury analyser. The results of the experiments suggest that: (1) mercury losses are insignificant after 3 minutes of milling, (2) mercury losses become significant when samples undergo excessive milling, (3) mercury losses do not appear to be mineralogically controlled and (4) for samples with low mercury contents, contamination during milling plays a much more significant role in the analysed mercury contents than milling time.

Highlights

  • Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online

  • Om kwikverlies tydens verpoeiering te bestudeer het ons nege gesertifiseerde verwysingsmateriale van stolrotse geanaliseer voor verpoeiering, asook na 3 en weer na 10 minute van verpoeiering, met behulp van ’n direkte kwikanaliseerder

  • Die resultate van die eksperimente dui daarop dat: (1) kwikverlies onbeduidend is na 3 minute van verpoeiering, (2) kwikverlies beduidend raak indien monsters oormatige verpoeiering ondergaan, (3) kwikverlies klaarblyklik nie deur mineralogie beheer word nie en (4) vir monsters met ’n lae kwikinhoud, kontaminasie tydens verpoeiering ’n baie meer beduidende invloed op die geanaliseerde kwikinhoud het as die duur van verpoeiering

Read more

Summary

Oorspronklike Navorsing

Die invloed van verpoeiering op die kwikinhoud van verskeie gesertifiseerde verwysingsmateriale. Die meeste analitiese tegnieke wat gebruik word vir die bepaling van die kwikinhoud van aardmateriale benodig komminusie van monsters voor analise. Om kwikverlies tydens verpoeiering te bestudeer het ons nege gesertifiseerde verwysingsmateriale van stolrotse geanaliseer voor verpoeiering, asook na 3 en weer na 10 minute van verpoeiering, met behulp van ’n direkte kwikanaliseerder. Tydens die meeste roetine- geochemiese analises van aardmateriale (en veral stollingsgesteentes) word die element kwik dikwels nie voor geanaliseer nie, grotendeels vanweë analitiese probleme met die bepaling daarvan (Aston & Riley 1972; Lehloenya & Roelofse 2013; Zintwana et al 2012). In ’n aanvanklike poging om hierdie tekortkoming aan te pak, het ons die kwikinhoud van nege gesertifiseerde verwysingsmateriale van stolrotse bepaal voor addisionele verpoeiering, asook ná 3 en 10 minute onderskeidelik van addisionele verpoeiering deur middel van ’n direkte kwikanaliseerder

Eksperimentele prosedure
Resultate en bespreking
Mededingende belange
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.