Abstract

In this article certain presuppositions of the innateness hypothesis of the TGG are judged by comparing it to aspects from the philosophy of Dooyeweerd. It is indicated that: (i) the TGG as well as Dooyeweerd postulates a radical structural distinction between man and animal but on different grounds; (ii) the intertwined unity of human nature is not fully recognised by the TGG; (iii) the complementary role o f man and reality in determining the structure of knowledge is acknowledged by both the TGG and Dooyeweerd. On these grounds it is stated that the TGG can not uncritically be accommodated into Dooyeweerd's philosophical framework.

Highlights

  • In this article certain presuppositions o f the innateness hypothesis o f the transformational generative grammar (TGG) are judged by comparing it to aspects from the philosophy o f Dooyeweerd

  • Hierdie verskille lê egter ook veel dieper as wat die geval op die oog a f blyk te wees - dit is gewortel in verskillende aksiomas, verskillende vertrekpunte, verskillende beskouings van die werklikheid

  • Die doel van die artikel is eerder om een van die twee standpunte te neem en enkele aspekte daarvan te vergelyk met die Christelike standpunt, naamlik met dié van Dooyeweerd, aangesien dit wil voorkom o f so ’n ondersoek nog nie vantevore gedoen is nie

Read more

Summary

Probleemstelling

Gevolglik is daar baie aspekte waarop dié twee strominge in die taalkunde van mekaar verskil. Hierdie verskille lê egter ook veel dieper as wat die geval op die oog a f blyk te wees - dit is gewortel in verskillende aksiomas, verskillende vertrekpunte, verskillende beskouings van die werklikheid. Die behavioristiese taalkunde werk met die idee van die mens as ’n tabula rasa, ’n skoon bladsy wat deur sy ervarings gevul word. Dit is nie die doel van dié artikel om hierdie debat verder te voer nie - daar blyk geen finale antwoord in die debat te wees nie. Gevolglik is die vraag wat in hierdie artikel ondersoek word in hoe ’n mate die filosofiese vooronderstellinge wat die TGG onderlê, versoenbaar is met die Christelike filosofie van Dooyeweerd. Aangesien die TGG vandag steeds (in vele vorme) ’n belangrike taalmodel is wat taalnavorsing en -onderrig aan vele universiteite belnvloed, is dit noodsaaklik om te bepaal o f dit wel Bybels geregverdig is

Hipotese
Argumentasielyn
Enkele vooronderstellinge van die TGG se ingeborenheid-hipotese
Die ingeborenheid-hipotese
Die motivering van hierdie hipotese
Drie vooronderstellinge van die ingeborenheid-hipotese
Radikale onderskeid tussen mens en dier
Die struktuur van die mens
Die kenverhouding tussen die mens en die res van die werklikheid
Onderskeid tussen mens en dier
Die eenheid tussen verskillende “dele” van die mens
Die kenverhouding tussen mens en werklikheid
Gevolgtrekking
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call