Abstract

The genesis, intention and method of the “new” Political Theology of Johann Baptist MetzThis article describes J B Metz’s “transcendental phase”, when he worked on reformulating scholastic theology within the concepts of twentieth century anthropology. The major categories of Metz’s early thought are described in anticipation of the turn away from anthropology to the philosophy of history. The division of theological history into periods with the help of the categories anthropocentrism, theocentrism and cosmocentrism, and the distinction between conceptual framework and conceptual content, allow Metz to argue for the legitimacy of the modern era from a Christian (and specifically Catholic) point of view.

Highlights

  • This article describes J B Metz’s “transcendental phase”, when he worked on reformulating scholastic theology within the concepts of twentieth century anthropology

  • Volgens Metz is daar twee teologiese benaderings wat in hierdie sin idealisties is

  • Is daar die gebed “Herr, wir danken Dir für diese Kirche” uit 1956 wat wys dat die verlange na die nie-beskikbare, na die “ander” van die begin af daar was (Metz 1956)

Read more

Summary

DIE BEGIN

2.1 ’n Enkele biografiese gegewe Die impuls om teologie as biografie en selfs as outobiografie te bedryf, het oorspronklik onder andere van Metz uitgegaan (kyk Metz 1977:195-203). Is daar die gebed “Herr, wir danken Dir für diese Kirche” uit 1956 wat wys dat die verlange na die nie-beskikbare, na die “ander” van die begin af daar was (Metz 1956). Die mensbeeld wat in hierdie gebed na vore kom, is van vreemdelinge en swerwers op aarde. Daar word gepraat van die naamlose verlange van ons onbegrensde harte, en hulle verborge ongeduld met ons aarde. Want die kerk berg die teenwoordigheid van Christus op aarde, die ewigheid wat toeganklik geword het. En die gebedsgeloof van Metz wat hierin tot uitdrukking kom, deel dus die gees van die gebedsgeloof van Jesus self. As ‟n mens hier in die eerste plek aandag gee aan die plek onder die kruis as ‟n woonplek, kan die dwaalweë van die mense, waarvan dikwels sprake is, in verband gebring word met die vér weg wees van hierdie plek onder die kruis. Dit is die onvermoë om die kruis as die modus van God se aanwesigheid in hierdie wêreld te voltrek

Heidegger en die probleem van die metafisika
Heidegger se vraagstelling
Denkvorm en denkinhoud by Metz
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.