Abstract

The trust is universally recognised and used. It is generally accepted that trust deeds meet the basic requirements. However, it is not always that simple and the courts are repeatedly forced to take deeds of trust under scrutiny. In such cases the court has to rule on the validity of the trust, the locus standi of the parties, trust administration, the intent of the parties or what the implications of an invalid trust are for previous and current agreements. Similar problems arose in Khabola v Ralithabo. The authors discuss this verdict and show that there is still much uncertainty on how certain trust aspects have to be dealt with, and emphasise the importance of testing every trust deed according to the essential requirements of a valid trust.

Highlights

  • Vanweë die bruikbaarheid vann trust word dit universeel erken, aanvaar en gebruik

  • Die hof vervul hiern belangrike rol, juis omdat bestaande wetgewing só beperk is en daar meestal op regspraak en bestaande regsbeginsels gesteun moet word

  • Ook met verwysing na Crookes v Watson 1956 1 SA 277 (A); Hofer v Kevitt 1998 1 SA 382 (A); Doyle v Board of Executors 1999 2 SA 805 (K); Cameron ea Law of Trusts 151; Pace en Van der Westhuizen Wills and Trusts 28, 36-37

Read more

Summary

Inleiding

Vanweë die bruikbaarheid vann trust word dit universeel erken, aanvaar en gebruik. Die voordeel lê daarin dat trustgoedere nie deel uitmaak vann persoon se persoonlike boedelbates nie, maar togn platform tot stand bring waar bates beskerming geniet.[1]. Uit die feite blyk dit dat die trust asn bedryfstrust bedryf is omdat A die medetrustees genader het om saam met hom in besigheid te tree.[6] Die trustdokument toon aan dat die doel van die trust was om landbougrond te koop wat oorwegend vir boerderydoeleindes aangewend sou word.[7] Dit is waarskynlik om hierdie rede dat aansoek gedoen is virn Landbanklening om die aankoop van grond te finansier ten bedrae van R400 000. Intussen het B, C en Dn koopkontrak metn derde party (hierna E, die vierde respondent) gesluit om die grond van die trust aan hom te verkoop.[9] A was onbewus van die verkoopstransaksie en toe hy verneem dat hy in gevolge hierdie verkoping die trusteiendom moet verlaat, bring A in sy persoonlike hoedanigheid die aansoek voor die hof dat die koopkontrak ongeldig verklaar moet word. Regter Moloi kom tot die gevolgtrekking dat dit in werklikheidn vennootskap tot stand bring

Kommentaar
Geldigheidsvereistes
Bedoeling
Begunstigdes
Samevatting
Gevolgtrekking
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call