Abstract

The effect of anabolic steroids on certain body parameters in ram lambs was investigated. Twenty Ile de France ram lambs were allocated at random to two groups after weaning (3 months). One group (n = 10) was treated weekly with an intramuscular injection of an anabolic steroid (50 mg nandrolone laurate)for a 12-week period. The second group (n = 10) served as a control. Parameters recorded weekly included scrotal circumference, scrotal volume, shoulder width, body length, shoulder height, body weight and serum testosterone concentration. Treatment with steroids did not significantly increase the mean shoulder width (22,8 vs 22,0 cm), shoulder height (61,7 vs. 60.8 cm), body length (72,8 vs. 70,2 cm) or body weight (42,5 vs. 39,8 kg). Scrotal circumference and volume were significantly (P <0,01) less in the treated group - a decrease of 24,5% and 51,2%. respectively.

Highlights

  • The effect o f anabolic steroids on certain body param eters in ram lambs was investigated

  • INLEIDING Tans is daarin die kleinveebedryf'n neiging om, veral waar diere vir skou- en veilingsdoeleindes voorberei word, ana­ boliese steroi'ede te gebruik om dieselfde effek as by atlete, naamlik verhoogde spier- of proteienneerlegging en verbeterde werkvenigting te verkry.‘

  • Dit is hierdie androgeniese effek wat kommer wek en navorsing verg, alvorens anaboliese stero'iede gebruik kan word ten einde die doeltreffendheid van vieisproduksie te verhoog veral in die stoetveebedryf en diere wat vir teeldoeleindes aangewend wil word

Read more

Summary

Die gebruik van anaboliese steroïede by ramlammers

U lT TREKSEL 'n Ondersoek mi die invloed van die hehandeling met cmahoUese steroi'ede op sekere li}>gaamsmate van ramlammers is ingestei. Twintig He de France-ramlamrners is ewekansig, na speen (3 maande) in twee groepe verdeel. Het skrotumomtrek, skrolumvoiume, skouerhreedte, skoiierhoogte, liggaarnsiengte en serumtestosteroonkonsentrasie ingesluit. Behandeling m et steroi'ede het die skouerhreedte (22,8 22,0 cm), skoiierhoogte (61,7 vs 60,8 cm), liggaamslengte (72,8 v.v. 70,2 cm) o f Hggaamsmiissa (42,5 vs 39,8 kg) nie hetekenisvol verhoog nie. Die skrotumomtrek en skrotumvolume was hetekenisvol ( P < 0 ,0 l) laerin die hehandelde g ro e p - 'n verskil van 24,5% en 51,2% respektiewelik. Het die androgeniese ejf'ek testikulere ontwikkeling onderdruk wat moontlike nadelige gevolge vir die toekomstige reproduktiewe vermoe van behandelde diere inhou Alhoewel die gebruik van anaboliese steroi’ede 'n verhoogde prote'ienneerlegging tot gevolg gehad het. het die androgeniese ejf'ek testikulere ontwikkeling onderdruk wat moontlike nadelige gevolge vir die toekomstige reproduktiewe vermoe van behandelde diere inhou

The use o f anabolic steroids in ram lambs
Findings
Behandelde groep
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call