Abstract

Members of the thallose liverwort order, Marchantiales, display great diversity in their gametangiophores (specialized gametangium-bearing branches), as well as in their sporophytes (typically consisting of a foot, seta and spore-containing capsule). An attempt is made to trace the phylogeny or evolutionary history of Southern African members of the order by examining and comparing the aforementioned structures in a few key examples such as the genera Oxymitra, Exormotheca, Targionia, Riccia, Lunularia, Asterella, Cryptomitrium and Marchantia. It is concluded that there is a mosaic of primitive and advanced characters in the gametangiophores of the examples cited and that a linear mode of descent is not acceptable, but that a branched type of configuration is more probable.

Highlights

  • M embers o f the thallose liverwort order, Marchantiales, display great diversity in their gam etangiophores, as well as in their sporophytes

  • Voorheen is die familie Ricciaceae as die primitiefste beskou, omdat hulle eenvoudigheid met primitiwiteit verwar is en daar beweer is dat die geslagseldraende strukture toenemend steeds komplekser geword het

  • Vermoedelik het evolusie by die M archantiales vanuit ’n voorvaderlike prototipe, waar die gam etangium s(argegoniums met eierselle; anteridium s met spermselle) in eenvoudige akropetale volgorde (d.i. progressief jongerwordend in die rigting van die voorste punt) in ’n ry bokant die m iddelrif van ’n gevleuelde tallus gerangskik was, geskied

Read more

Summary

RESULTATE EN BESPREKING

Vermoedelik het evolusie by die M archantiales vanuit ’n voorvaderlike prototipe, waar die gam etangium s(argegoniums met eierselle; anteridium s met spermselle) in eenvoudige akropetale volgorde (d.i. progressief jongerwordend in die rigting van die voorste punt) in ’n ry bokant die m iddelrif van ’n gevleuelde tallus gerangskik was, geskied. Die anteridium s (sowel as die argegonium s) is in akropetale volgorde in ’n ry langs die sentrale dorsale groef van die tallus versink, ’n voorvaderlike kenmerk. IB) met min lugkamerweefsel (gereduseer en daarom ’n gevorderde kenm erk) tussen die vier omwindsels, het waarskynlik ontstaan uit twee pare digotome vertakkings van die vroulike struktuur. V anaf die basis van die argegonium ontw ikkel daar ’n kenm erkende skede, die pseudoperiant, ’n gevorderde kenmerk, wat in ’n aantal smal lengtesplete verdeel waardeur die spore en elaters sif. ID) verwys is, m aar nog nie deur my beskryf is nie, was daar waarskynlik nogverdere verkorting van die segmente van die digotome vertakkings, en het dit ’n meer kom pakte sisteem tot gevolg gehad. Die kapsel word ondersteun deur ’n gereduseerde seta en ’n smal voet, wat albei gevorderde kenm erke is. The sporophyte consisted solely of a capsule con­ taining spores as in R iccia , and this is regarded as the most advanced genus.’ It is clear that these two classifi­ cation systems are contradictory

DISCUSSION
CONCLUSION
LITERATUURVERW YSINGS

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.