Abstract

The ‘Evangelical Mission’ 2010: Obsolete or Relevant? The Evangelical Mission (EM) dates its official history back to 1846 with the establishment of the Evangelical Alliance with as common goal ‘to promote unity and fellowship among Christians for more effective witness to the gospel’ and ‘to foster interpersonal relationships of common faith, trust and prayer’. This they achieved by several general mission conferences: Liverpool 1860, London 1888, and New York 1900. Several youth organisations, like SVM and YMCA and some Churches received membership. Nevertheless the EA was always less keen on their structural expression of unity. The movement invested high hopes on the International Mission Conference at Edinburgh 1910 to accelerate its goal of world evangelisation. Several factors lead to dissatisfaction with the outcomes and later developments regarding church-based mission. Eventually the EA group withdrew from the churches’ ecumenical movement. A process of re-grouping and re-defining of its identity followed, leading to the watershed Lausanne Conference 1974 and its subsequent structures and projects. The movement presents itself energetically to the 21st century in Cape Town during its Edinburgh 2010 Conference. Article text in Afrikaans

Highlights

  • The Evangelical Mission (EM) dates its official history back to 1846 with the establishment of the Evangelical Alliance with as common goal ‘to promote unity and fellowship among Christians for more effective witness to the gospel’ and ‘to foster interpersonal relationships of common faith, trust and prayer’

  • Een van die basiese vrae waarna die sending in die geskiedenis herhaaldelik na teruggekom het, is die vraag: Wat is Christelike sending? Waarom gaan dit en wat wil daarmee bereik word? Soos wat ’n mens sou verwag, was en is die antwoord hierop nie eenstemmig nie

  • Dit is dan binne hierdie denkworsteling dat die selfbenaming “evangeliese sending” navore getree en verstaan moet word

Read more

Summary

INLEIDING

Een van die basiese vrae waarna die sending in die geskiedenis herhaaldelik na teruggekom het, is die vraag: Wat is Christelike sending? Waarom gaan dit en wat wil daarmee bereik word? Soos wat ’n mens sou verwag, was en is die antwoord hierop nie eenstemmig nie. Die verdere vraag is of die term “evangeliese sending” slegs ’n bepaalde aksent is wat in die sendingbenadering van verskillende konfessionele groeperinge soos die Rooms-Katolieke, die Ortodokse en die Protestantse aanwesig is? Gaan dit om iets soos die charismatiese aksent wat tans oor alle kerklike en konfessionele grense strek en in alle groeperinge aangetref word?. In sy beoordeling, is Richard Mouw(1978:49) wat spesifiek na die “Amerikaanse” variant van die “evangeliese sending” verwys, van mening dat dit ’n “de facto koalisie” en nie slegs ’n bepaalde aksent is nie. Volgens Marc Spindler(1988:463-473) is dit wel nie ’n nuwe konfessionele groepering nie maar eerder ’n “alternatiewe sendingbeweging” wat sigself geposisioneer het naas die Rooms-Katolieke missie en missionêre organisasies en die Reformatoriese Kerke en sendingorganisasies met die Wêreldraad van Kerke as samewerkingsverband. 2011:1 net vier breë sieninge/benaderinge tot die sending te maak het? Dit sal stellig in die 21ste eeu uitgewys word

IN DIE KRAGVELD VAN ’N VERWIKKELDE VERHAAL
DIE SOEKE NA ’N GEMEENSKAPLIKE SAMBREEL
Evangeliese sending in ’n innerlike stryd?
Nuwe geleenthede te midde van uitdagings
Stigting van die World Evangelical Fellowship 1951
Die eerste Evangeliese Sendingkongresse in die 20ste eeu
Die samestelling krities ontleed
15 Enkele voorbeelde
Die Lausanne voortsettingskomitee
Konsultasies en mini-konferensies
EVANGELIESE SENDING OP WEG IN DIE 21STE EEU – ’N EVALUERING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.