Abstract

The end of the world: The challenge of modern science to traditional eschatology. In biblical times the ‘Word of God’ indicated God’s creative and redemptive response to changing human predicaments and depravations. Redemptive events became traditions that were applied to new situations. Many biblical future expectations lost their relevance and plausibility already within canonical history. Modern science has rendered a literal interpretation of the most recent and radical biblical future expectations – resurrection and a ‘new heaven and earth’ – problematic. Apocalyptic deliberately employed enigmatic symbols and metaphors to indicate God’s miraculous intervention to change an evil world into a new and authentic reality. This motif can be reconceptualised as God’s vision for the comprehensive optimal well-being of humanity within the well-being of creation as a whole, which translates into God’s concern for any deficiency in well-being in any dimension of life. The emergence of the notion of resurrection to face judgement was rooted in concern about God’s justice (theodicy) rather than the longing for never-ending life. The resurrection of Jesus was deemed God’s affirmation of his messianic authority to proclaim and enact God’s redeeming love, thus its validity for all times and places – which opened up participation in the new life of Christ in fellowship with God for all people.

Highlights

  • The end of the world: The challenge of modern science to traditional eschatology

  • Daar word gevra op watter konkrete noodsituasies die verkondiging van die Bybelse skrywers geantwoord het; daar word gevra watter taalkundige middels hulle daarvoor gebruik het; daar word onderskei tussen beeldspraak en letterlike betekenis; daar word onderskei tussen die ervaring van die werklikheid, wat algemeen toeganklik is, en die verkondiging van God se welwillendheid wat in die geloof aanvaar word

  • Mense wat die wetenskaplike wêreldbeskouing aangeneem het, sal nie maklik ‘n wêreldbeeld of ‘n verklaring van die werklikheid aanvaar wat op verouderde aannames gegrond is nie

Read more

Summary

Original Research

Die einde van die wêreld: Die uitdaging van die moderne natuurwetenskappe aan die tradisionele eskatologie. Die bespreking van die Christelike eskatologie sal dus tot ‘n mate ook op hulle van toepassing wees, maar ons kan nie verder daarop ingaan nie. Ook die Griekse idee dat daar ‘n onsterflike siel in die sterflike liggaam vasgevang is, wat deur die dood bevry word en dan sonder die liggaam sal voortleef, het ondenkbaar geword. In ‘n kulturele samehang waar mense die werklikheid deur ‘n wetenskaplike bril bekyk – en dit geld feitlik vir almal wat ‘n hoërskool besoek het – kan ons maklik ons eie eerlikheid en die geloofwaardigheid van ons boodskap verloor. Die Bybel is nie ‘n boek van goddelike orakels of wetenskaplike voorspellings nie, maar ‘n getuie vir die gebroke en herstelde verhouding tussen mens en God. Dit bring ons dan by die tweede rede: die karakter van die Bybelse eskatologiese oorlewering

Die Bybelse agtergrond
Opstanding van die dood
Op watter probleme het dit geantwoord?
Die Middeleeue
Was dié tradisies ooit bedoel om letterlik vertolk te word?
Teologiese probleme
Die opstanding van Christus
Die apokaliptiese herskepping van die werklikheid
Die algemene opstanding van die dode
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call