Abstract

The question asked in this article is inspired by the recent case of Mr Julius Malema. Why the matter is so important and has enjoyed so much attention, is the fact that it was widely suggested that a final order of sequestration would affect Mr Malema's political career in that it would not be possible for him to continue to serve as Member of Parliament. The question that immediately comes to the fore is whether the provisional order of sequestration would not already result in such an outcome. As stipulated by the Constitution of the Republic of South Africa, 1996, an unrehabilitated insolvent may not become a member of the National Assembly, National Council of Provinces, or a Provincial Legislator. Do the words "unrehabilitated insolvent" also include a person who is under provisional sequestration? The purpose of this article is to investigate the effect of a provisional order of sequestration and the focus will be on the ability of an insolvent to act as a Member of Parliament. The legal position in the South African law will be compared with the legal position in the United States of America – which is, with regard to the insolvency law, recognized as a very successful, modern, progressive and dynamic legal system. Voluminous changes to the American bankruptcy law system, to adapt to current practical situations and the current economic climate, have been effected as recently as in 2005. Brief reference will also be made to the legal position in the United Kingdom, due to South Africa's historical ties with the UK and the reliance in the past on the English insolvency law and the Bankruptcy Act, 1986.

Highlights

  • DIE EFFEK VAN 'N VOORLOPIGE SEKWESTRASIEBEVEL – WORD MY REG OM 'N LID VAN DIE PARLEMENT TE WEES INGEPERK?

  • Waarom die aangeleentheid so belangrik is en soveel prominensie geniet het, is die feit datn finale sekwestrasiebevel mnr Malema se politieke loopbaan kon beïnvloed omdat hy dan nie toegelaat sou word om verder asn Lid van die Parlement te dien nie.[5]

  • Met hierdie artikel word vervolgens beoog om ondersoek in te stel na die effek vann voorlopige sekwestrasiebevel en die fokus sal wees die bevoegdheid vann insolvent om asn lid van die Parlement te funksioneer

Read more

Summary

Inleiding

Die vraag na die effek vann voorlopige sekwestrasiebevel, veral op die bevoegdheid vann persoon omn lid van die Parlement te wees of te word is besonder relevant en toepaslik weens die onlangse geval van mnr Julius Malema. Waarom die aangeleentheid so belangrik is en soveel prominensie geniet het, is die feit datn finale sekwestrasiebevel mnr Malema se politieke loopbaan kon beïnvloed omdat hy dan nie toegelaat sou word om verder asn Lid van die Parlement te dien nie.[5]. Met hierdie artikel word vervolgens beoog om ondersoek in te stel na die effek vann voorlopige sekwestrasiebevel en die fokus sal wees die bevoegdheid vann insolvent om asn lid van die Parlement te funksioneer. Die regsposisie in die Suid-Afrikaanse reg sal ook vergelyk word met die regsposisie in die Verenigde State van Amerika10 – wat ten opsigte van die insolvensiereg asn besonder suksesvolle, moderne, progressiewe en dinamiese regstelsel bekend staan. Deelname aan die Parlement betref, slegs baie kortliks na die regsposisie in die Verenigde Koninkryk verwys word, omdat hierdie stelsel wat die Suid-Afrikaanse konteks betref, veel beter bekend is vanweë Suid-Afrika se historiese bande met die VK en die steun in die verlede op die Engelse insolvensiereg en die Bankruptcy Act, 1986

Die voorlopige sekwestrasiebevel in die Suid-Afrikaanse insolvensiereg
Terugtrekking
Die keerdatum
Gevolge van die voorlopige bevel
Die regsposisie in die VSA
Die petisie73 vir sekwestrasie
Chapter 778
Chapter 1199
Chapter 13115
Die effek van die liassering vann sekwestrasie-aansoek op beroepbeoefening
Bepalings van toepassing op die staat as werkgewer
Bepalings van toepassing op private werkgewers
Ander aspekte ten opsigte van beroepbeoefening
Opsommend
Verenigde Koninkryk149
Konklusie
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call