Abstract

Drama is action, verbal drama is speech action, and the dramatic text is subject to a similar set of rules as that governing the extra-literary communication situation. Dramatic irony, the very essence of drama itself, is generated by a dual, mutually interactive process of communication, whereby the audience is “written into” the text in a way distinguishing it from other literary genres, and by a systematic flouting of the rules governing communication. Pas de deux demonstrates the peculiar duality of dramatic discourse by its complex exploitation of the breakdown/non-breakdown of Grice’s Co-operative Principle-. communication/non-communication becomes reversible and, therefore, mutually constitutive concepts “releasing meaning” and conveying the “ideology” of this play.

Highlights

  • Op p. 106 van Toward a speech act theory o f literary discourse (1977) vra Mary Louise Pratt ten opsigte van wat sy “institutionalized speech situations” noem onder andere: W hat happens when we give up our access right to a fellow speaker, when we agree of our own free will to becom e an A udience?

  • In sy inleiding tot die dramatologie beweer hy, tereg, dat die essensie van die drama daarin geleë is dat dit gerig is op resepsie deur ’n gehoor binne die bestek van anderhalf tot drie uur, en dat dié kerngegewe nie slegs die kenmerkende struktuur van die drama nie, maar ook die essensiële onderskeid tussen die dramatiese en die narratiewe bepaal: die implisiteite gehoor - wat kyk en luister - is op ’n wyse in die teks “ingeskryf” wat radikaal verskil van die manier waarop ’n lesende ontvanger implisiet is in die konstruksie van ’n roman

  • Plaas daarvan dat die toeskouer horn end-uit in ’n bevoorregte posisie van onthegting, afstand, oorskoulikheid, onderskeidingsvermoê tussen realiteit en illusie, en in dié sin dus ingeligtheid bevind, word ook hy in die loop van die spel/teks meedoënloos betrek by die chaos van die kommunikasiemislukking; naderhand weet ook hy, nes die karakters, nie meer mooi wat gespeel en wat

Read more

Summary

Die gespreksituasie

Op p. 106 van Toward a speech act theory o f literary discourse (1977) vra Mary Louise Pratt ten opsigte van wat sy “institutionalized speech situations” noem onder andere:. 106 van Toward a speech act theory o f literary discourse (1977) vra Mary Louise Pratt ten opsigte van wat sy “institutionalized speech situations” noem onder andere:. . annoy us more than boring turns in conversation, because we expect more of lectures . Pratt se uitspraak oor sogenaamde turn-taking is ook van toepassing op die literêre teks as ’n geinstitusionaliseerde spraaksituasie waarin ’n spreker (outeur, verteller) volgens sekere konvensies ’n ooreenkoms aangaan met ’n gespreksgenoot (leser, toehoorder, toeskouer), wat onder andere inhou dat laasgenoemde hom dus onderwerp aan ’n eenderse stel reels wat die gedragskode ten opsigte van die kommunikasiesituasie bepaal. Benaderings waarin die aard van die dramatiese discours ondersoek word, in die eerste plek om te wete te kom wat daar staan (en waarom anders dit lees?), waarin na spesifieke dramas gekyk word vanuit die standpunt dat hulle kommunikasiesituasies verteenwoordig, is egter verstommend skaars.

Die gespreksgenote
Taaluiting as handeling
Die eksploitasie van die reels
Die titel as sleutel tot die sentrale kode
Die paradoks van kommunikatiewe non-kommunikasie
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.