Abstract

Marcan Christology: The debate of the last ten years The article discusses the developments in the methodological debate on Mark’s gospel during the last decade. It shows that the focus in Marcan research shifted from the traditional redactional-historical research towards a literary-critical approach. Some authors also combine the approaches. The author discusses the implications for the Christological debate on the Son of Man and Son of God traditions, with reference to works of Matera, Brower, Hooker, Marcus, Chronis, Motyer, Jackson, Van Iersel and Scharberg, and discerns some prospective avenues for future research.

Highlights

  • The article discusses the developments in the methodological debate on Mark’s gospel during the last decade. It shows that the focus in Marcan research shifted from the traditional redactional-historical research towards a literary-critical ap­ proach

  • The author discusses the implications for the Christological debate on the Son o f Man and Son o f God traditions, with reference to works o f Matera, Brower, Hooker, Marcus, Chronis, Motyer, Jackson, Van lersel and Scharberg, and discerns some prospective avenues for future research

  • Met die uitsondering van Dormeyer en Klauck^ het die nuwere Duitse navorsing egter eers daartoe oorgegaan om die Markusevangelie ernstig as vertelteks te bestudeer, nadat die belangrike aanvanklike Amerikaanse navorsing in Duits vertaal en gepubliseer is^O

Read more

Summary

Die huidige metodologiese diskussie

Wie die moderne Markusnavorsing dophou, merk spoedig op dat die metodediskussie in ’n sekere sin in die laaste jare aan die stagneer is. Die hipotese van mondelinge oorlewering voor die skriftelike oorlewering maak sin as ’n mens in ag neem dat Markus vertellings oor dit wat met Jesus gebeur het, as deel van die "evangelie" beskryf (14:9). As die eerste Christene bely het dat Jesus die Here, die Christus, die Seun van God is, moet hierdie belydenistradisie relevant wees vir die verstaan van ’n teks wat binne die vroeë kerk vertel en gehoor is. Om hierdie rede is dit van belang dat die Christologie en die Markusevangelie bestudeer word in die lig van die betekenis wat aan predikate soos "Christus", "Seun van God" en "die Seun van die Mens" in die vroeë Joods-Christelike gemeenskappe geheg is. Dit behels egter nie net die mimesis van handeling nie, maar ook dat bepaalde predikate aan Jesus, veral deur God (1:11; 9:7; 12:6) toegeken word.

Inleidend
Nuwe voorstelle vir bekende probleemtekste in Markus
Markus 1:9-11 en 15:37-39
Markus 12:35-37 en 14:61-62
Die Seun van die Mens
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.