Abstract

The ChristologicaI and Pneumatological basis of homiletics Perspectives from A. A. van Ruler’s reflections A. A. van Ruler’s thorough thinking about the differences between the Christological and Pneumatological structures indicates a way for homiletics. In this article the homiletic perspectives which arise from Van Ruler’s reflections are exploited.

Highlights

  • In sy beroemdgeworde voordrag cor die Structuurverschillen tussen het christologische en het pneumatologische gezichtspunt open A A van Rulerl boeiende perspektiewe wat ook in die homiletiek ontgin kan word

  • Dit is steeds God die Heilige Gees, wat nie alleen in en aan ons nie, maar eintlik steeds ook met ons - in die sin van "saam met" ons handel

  • Hier word hoegenaamd nie in perfeksionistiese kategorieë gedink nie, maar in terme van heiliging en verheerliking waartoe God die mens roep en waartoe die Gees horn in staat stel

Read more

Summary

Introduction

In sy beroemdgeworde voordrag cor die Structuurverschillen tussen het christologische en het pneumatologische gezichtspunt open A A van Rulerl boeiende perspektiewe wat ook in die homiletiek ontgin kan word. Die heil wat ons ontvang is ’n goddelike realiteit, maar: in die modus van die Heilige Gees, nie in die modus van Christus nie. Sou die mens in en deur die werk van die Heilige Gees sy hypostasis in God vind!

Results
Conclusion

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.