Abstract
The Core Syllabus of the Southern African Society for Biblical StudiesIn this evaluation of the Core Syllabus of the Southern African Biblical Studies Society, two factors are taken into account: the history of this society, and the trends in curriculum design which influenced the formulation of this syllabus.
Highlights
Die Bybelkundekemleerplan vir Suid-Afrikaanse universiteite is 'n amptelike dokument van die Suider-Afrikaanse Bybelkundevereniging
The Core Syllabus of the Southern African Society for Biblical Studies In this evaluation of the Core Syllabus of the Southern African Biblical Studies Society, two factors are taken into account: the history of this society, and the trends in curriculum design which influenced the formulation of this syllabus
Die Suider-Afrikaanse Bybelkundevereniging stel homself, onder an dere, ten doel 'om deurlopend aandag te gee aan die standaard van sillabusse en van die beoefening van die vak (d i Bybelkunde)' (Konstitusie, Doelstellings 2.4)
Summary
Die Bybelkundekemleerplan vir Suid-Afrikaanse universiteite is 'n amptelike dokument van die Suider-Afrikaanse Bybelkundevereniging. Reeds by die aanvoorwerk vir die eventuele totstandkoming van die vereniging, by die Bybelkundekongres van 1981, het dit duidelik geword dat daar dringende aandag gegee sal moet word aan die leerplanne vir Bybelkunde op sekondêre en tersiêre vlak van onderwys. Op grond van veral hierdie twee insette het die 1982-kongres onder andere twee belangrike besluite geneem: Eerstens: Die Kongres beveel aan dat Tersiêre Onderwysinrigtings 'n situasie-analise met betrekking tot leerplanne doen en die inligting aan die Uitvoerende Komitee, deurstuur. Gedurende 1984 het die Kurrikulumkomitee in opdrag van die Uitvoerende Komitee begin deelneem aan die ondersoek van skoolsillabusse wat deur die navorsingskomitee van die Onderwysdepartement van die Oranje-Vrystaat geloods is - 'n logiese uitvloeisel uit die navorsing na die leerplanne vir universiteite, wat egter nie vir die doel van hierdie artikel verder bespreek sal word nie. Ons bied vervolgens in afdeling 3 die inhoud van hierdie Kemleer plan (1983: 51-53)
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.