Abstract
Ecclesiastes: Everything is not meaningless!Ecclesiastes is not dominated by the statement of meaningless, but also provides positive advice. The majesty and glory of God and his sovereignity, reflects one of the main themes in this book. God rules man’s destiny, his/her successes and happiness. Man’s attitude can best be summarized in the following words from Ecclesiastes 12:13: “Fear God and keep his commandments”. Ecclesiastes continuously emphasizes the great value of wisdom. This can be attributed to the fact that God Himself is the author of wisdom. However, wisdom also has limits. Even with all man's wisdom, she/he is still limited, as even wise people can not explain all that happens on earth. Ecclesiastes does not only become meaningfull when looking at the New Testament, it has its own message for today's Christians.
Highlights
Ecclesiastes: Everything is not meaningless! Ecclesiastes is not dominated by the statement o f meaningless, and provides positive advice
In hierdie artikel w ord gepoog om onder andere antwoorde te kry op die volgende vrae: Is alles inderdaad sinloos volgens die boek Prediker? Is die boek Prediker ‘n totaal negatiew e en pessim istiese boek o f gee die boek ook positiewe raad? Kry die boek Prediker eers betekenis vanuit die Nuwe-Testamentiese perspektief?
Hierdie p erikoop w ord in ses perikoopsek sies verdeel en hulle verhouding tot m ekaar is soos volg: 1 - 1:12 Bekendstelling 1:13-15 A lles w at in die w êreld gebeur 2 - 1:16-18 W ysheid 3 -2 :1 -1 1 Vreugde en plesier 4 -2 :1 2 -1 7 W ysheid en dwaasheid 5 - 2:18-23 A lle w ysheid wat in die w êreld plaasvind 6 - 2:24-26 Oorkoepelende gevolgtrekking
Summary
Daar is geen eenstenim igheid onder geleerdes oor die interpretasie van die boek Prediker nie. ’n Mens sou selfs so ver kon gaan oni te sê dat daar geen ander boek in die O u Testam ent is w at so radikaal verskillend gei'nterpreteer w ord as die boek Prediker nie (Holm-Nielsen 1974:168-177). Daar is geen eenstenim igheid onder geleerdes oor die interpretasie van die boek Prediker nie. Volgens L oader (1979:130) is alles sinloos in die boek Prediker om dat daar ’n leegte o f vakuum tussen G od en die m ens bestaan. V ir Loader (1984:21) is die b oek P red ik er dus ’n realistiese beeld van hoe ’n m ens se lew e sonder Christus lyk. Volgens Loader (1987:52) stel P rediker telkens een gedagte teenoor ’n ander, sonder dat die spanning ooit opgelos word. Die probleem is dus dat die boek Prediker volgens som m ige navorsers geen positiewe boodskap het nie. In hierdie artikel w ord gepoog om onder andere antwoorde te kry op die volgende vrae: Is alles inderdaad sinloos volgens die boek Prediker? In hierdie artikel w ord gepoog om onder andere antwoorde te kry op die volgende vrae: Is alles inderdaad sinloos volgens die boek Prediker? Is die boek Prediker ‘n totaal negatiew e en pessim istiese boek o f gee die boek ook positiewe raad? Kry die boek Prediker eers betekenis vanuit die Nuwe-Testamentiese perspektief?
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.