Abstract

Reading the book of Joshua against a post-exilic backgroundThis article argues that the book of Joshua portrays the idealistic views held by the post-exilic community on the history of Israel. The book displays remarkable similarities with Third Isaiah and with narratives from the post-exilic period. By reading the book of Joshua against a post-exilic background, it obtains theological significance, not as a historical account of the occupation of the land, but as a call for the acceptance of foreigners into the community of the people of YHWH, as well as for the decentralization of religious power. The book owes its final form to a marginalized group, who were in conflict with the religious leaders in Jerusalem. The book of Joshua functioned as a contra-narrative against the exclusive claims made by the returning exiles.

Highlights

  • This article argues that the book of Joshua portrays the idealistic views held by the post-exilic community on the history of Israel

  • Strange (1993:140) het al reeds gewys op die eienaardige posisie van die boek in die kanon

  • Die boek Josua gelees teen ’n na-eksiliese agtergrond die boek as deel van ’n groter geheel

Read more

Summary

INLEIDING

In ’n sekere sin was die boek Josua nog altyd die slagoffer van sy posisie in die kanon. 1.2 Die boek Josua as deel van die Deuteronomistiese Geskiedenis In 1943 verskyn Noth se Uberlieferungsgeschichtliche Studien wat as ’n waterskeiding in die Ou-Testamentiese navorsing beskou kan word. Die feit dat die boek Josua juis in sommige gevalle verskil van die boek Deuteronomium is ’n tweede rede waarom eersgenoemde nie net as deel van die Deuteronomistiese Geskiedenis beskou behoort te word nie. Die teenoorgestelde kom egter ook in die boek Josua voor, naamlik dat as die wet nie tot op die letter toegepas word nie, dit tog deur sukses gevolg kan word. ’n Verdere rede waarom die boek Josua nie bloot as ’n deel van die Deuteronomistiese Geskiedenis beskou behoort te word nie, het te doen met die plek wat Jerusalem as sentrale heiligdom in die Deuteronomistiese Geskiedenis inneem. Dit bied ook die moontlikheid om die verband tussen die boek in sy finale vorm en ander literatuur in die Ou Testament aan te toon

IDEALISERING IN DIE BOEK JOSUA
Teologies-ideologiese fasette in die boek Josua
OOREENKOMSTE TUSSEN TRITO-JESAJA EN DIE BOEK JOSUA
GEVOLGTREKKING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call