Abstract

Different opinions exist about the question whether righteousness or justice faedeqj in the Old Testament is to be understood juristically or soteriologically. In this article an attempt is made to explore the basis and driving force of the demand for justice in the time of the Great Prophets (Isaiah, Jeremiah and Ezekiel). It is stressed that righteousness does not merely have a juristic or soteriological character, nor does it merely express loyalty to the community, but that it is a covenantal and kingdom concept. The typical approach of the different Great Prophets as well as the communal aspect in their approach will be discussed.

Highlights

  • Daar is u iteen lo p en d e opvattings oor die vraag of geregtigheid (‘$edeq’) in die Ou Testam ent juridies of soteriologies verstaan moet word

  • In die juridiese betekenis is die eis van G od beheersend: ooreenkom s met die gestelde norm ; in die soteriologiese betekenis word geregtigheid nie betrek op ’n norm wat deurGodge ste l w ord nie m aar is die v e rh o u d in g m et G od behee rs e n d en is geregtigheid sinoniem m et redding of heil

  • D ie basis en dryfkrag van die eis om geregtigheid te beoefen, is die verbond en die koninkryk van God

Read more

Summary

IN LEÏD EN D

Daar is u iteen lo p en d e opvattings oor die vraag of geregtigheid (‘$edeq’) in die Ou Testam ent juridies (geregtelik) of soteriologies (verlossend) verstaan moet word. H ierd ie artik el wil m et ek seg etiese en veral openbaringshistoriese gegewens aantoon dat geregtigheid by die G root Profete nie bloot ju rid ies en ook nie bloot soteriologies is nie en ook nie bloot gem eenskapsgetroue o p tred e aandui nie, m aar ’n verbondsm atige en koninkryksmatige begrip is. (Vir die openbaringshistoriese benadering wat erns maak m et die historiese aspek van die openbaring maar nie konsekwent chronologies te werk gaan nie, vgl. 1983:62,63,69-71.) Aandag sal gegee word aan die G root Profete se onderskeie benaderings sowel as dit wat die gem eenskaplike kenm erk van hulle benaderings is

D IE HEBREEl ISE B EG R IPPE
D IE VERBONDS- EN KONINKRYKSAARD VAN GEREGT IG H E ID BY D IE GROOT PROFETE
Jesaja: die heiligheid van G od
Die eis om geregtigheid is teosentries
Die eis om geregtigheid is persoonlik
God se vrymag en betrokkenheid as basis en dryfveer
SAM EVATTING
BIBLIO G R A FIE
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call