Abstract

All occasions during which ancient Greek lyric was performed, were originally and intrinsically embedded in religious ceremony, but certain lyric forms were addressed more directly to some divine being in whose honour the ceremony was being performed. The spatial context of this kind of lyric performance was mostly a public gathering of officials and populace, and the content (references to ritual and myth), form and manner of performance (generally choral odes performed by a chorus of singer-dancers, accompanied by an ensemble of flutes and/or lyres, and percussion instruments) reflect this more ‘religious' and public nature. This broad characterisation cannot, however, be applied rigidly and consistently to the surviving poetic texts. In this article, which surveys the various forms of this kind of lyric, 'religious' is interpreted as ‘in honour o f a divine being' as opposed to a mortal being.

Highlights

  • All occasions during which ancient Greek lyric was performed, were origi­ nally and intrinsically embedded in religious ceremony, but certain lyric forms were addressed more directly to some divine being in whose honour the ceremony was being performed

  • Waar amptenare en die bevolking as geheel betrokke was, vereis dikwels ook ’n groter opvoering: ’n koor van agt o f tien danser-sangers, musikale begeleiding op die dubbelfluit en/of lier en slaginstrumente

  • Die algemene gebruik word deur Pollux (1,38) gestel: ‘Die liedere aan die gode is in die algemeen paiane en himnes; maar in die besonder die oúpingos aan Artemis, die paián aan Apollo, prosódia aan albei, die dithúrambos aan Dionusos, die ioulos aan Demeter,’ Van die oúpingos en ioulos bestaan nie meer voorbeelde nie, Blykbaar is geen spesifieke himnesoort tot Zeus gerig nie; die algemene humnos word gebruik, Daar was wel een himnesoort wat vir ’n deel van ’n seremonie ter ere van Zeus bedoel was, naamlik die tripodêphorikón, wat tydens die plaaslike Thebaanse sonfees ter ere van Zeus Dodona plaasgevind het

Read more

Summary

Inleiding

Alhoewel die oorsprong en essensiële aard van die vroeë Griekse liriese poesie in die rituele inkantasie en dans van godsdienstige seremonie gewortel is, vertoon sommige liriekvorms ’n meer direkte en eksplisiete funksie om ’n bepaalde godheid te vereer. Die godsdienstige seremonie se ritueel, mite, fisiese ruimte en emstige stemming word in die inhoud en styl van die poetiese teks weerspieel. Waar amptenare en die bevolking as geheel betrokke was, vereis dikwels ook ’n groter opvoering: ’n koor van agt o f tien danser-sangers, musikale begeleiding op die dubbelfluit en/of lier en slaginstrumente. Dit weer is vir ons waameembaar in die vorm van die koorliriek. Die aksent val op die teoretiese gegewens oor hierdie soort liriek soos dit nog in die fragmente van die gedigte en die latere kritici teruggevind kan word. In hierdie artikel word onder ‘religieus’ verstaan ‘ter ere van ’n goddelike wese.’ Die aksent val op die teoretiese gegewens oor hierdie soort liriek soos dit nog in die fragmente van die gedigte en die latere kritici teruggevind kan word. (Vir Engelse vertalings, kyk Campbell, 1988; 1990-1993; en Sandys, 1961)

Humnos
Prosódion
Hupórchêma
Diíhúrambos
Adonidion
Parthéneion en daphnêphorikón
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call