Abstract

The activity of the female communicant during worship services in the Reformed Churches in South Africa (GKSA) This article is a report of research done on how a female communicant in the GKSA can be active in Christ while certain traditions tie her tongue, hands and feet. By attempting to outline the internal and external activity of female communicants during worship, this article attempts to determine empirically the extent to which current church practice is Scriptural within The Reformed tradition. Definite and specific tendencies regarding the nature of female ministerial empowerment in the churches have been noticed. Suggestions concerning expanding the involvement by women during worship services have also been indicated. A possible response to the questions raised in this regard depends on the attitude and willingness of the GKSA to correct inhibiting and unbiblical traditions and to reform according to the essence of the Bible. Real reformation is the only way to ensure that a Reformed scriptural approach towards female Christians will be practised in future – an approach that will enable female members to participate fully in worship services.

Highlights

  • This article is a report of research done on how a female communicant in the GKSA can be active in Christ while certain traditions tie her tongue, hands and feet

  • Voorstelle word ook gemaak hoe om die betrokkenheid van die vrou tydens die erediens uit te bou. ’n Moontlike antwoord op vrae wat in dié verband gestel is, hang af van die GKSA se gesindheid om onskriftuurlike tradisies reg te stel en die bereidheid om terug te beweeg na die wesenlike van die Bybel

  • Die navorsingsresultate wat in hierdie artikel gedokumenteer word, is ’n poging om ’n bydrae te lewer tot die normalisering van die posisie van die vrou deur empiries te bepaal hoe vroulike lidmate tipiese GKSA-eredienste beleef

Read more

Summary

Inleiding

Die aktiwiteit van die belydende vrouelidmaat tydens die erediens is tans binne die geledere van die GKSA in die spervuur. Die navorsingsresultate wat in hierdie artikel gedokumenteer word, is ’n poging om ’n bydrae te lewer tot die normalisering van die posisie van die vrou deur empiries te bepaal hoe vroulike lidmate tipiese GKSA-eredienste beleef. Voordat die bevindings van dié ondersoek geïnterpreteer word, is dit egter nodig om die vertrekpunte vir die navorsing kortliks uit te spel. Die uitgangspunt vir hierdie ondersoek was dat die Bybel, wat nooit los van die kultuur-historiese gegewens staan nie, die Woord van God is. Die in Christus-beginsel en die uitlewing daarvan is in die aanpak van die navorsing vooropgestel

Om gereformeerd te wees
Metode van ondersoek
Om aan ’n erediens deel te neem
Innerlike aktiwiteit van die Gereformeerde belydende vrouelidmaat
Uiterlike aktiwiteit van die Gereformeerde belydende vrouelidmaat in 2002
Standpunte van Gereformeerde vroue oor toerusting tot werk
Voorstelle vir die uitbreiding van aktiwiteite tydens die erediens
Redes vir voorstelle tot verandering van die status quo
Redes vir die handhawing van die status quo
Vrae waar die vrou self ter sprake is
Vaaghede wat vrae laat ontstaan
Vrae oor die man se houding teenoor die vrou
Vrae oor moontlike geslagtelike beperking van die bevryding in Christus
Findings
Gevolgtrekking

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.