Abstract
The nature of personal sobriquets in Calvinia and vicinity: a pragmatic perspectiveThis contribution focuses on the usage of personal sobriquets in the Northern Cape district Calvinia. Within the framework of a pragmatic analysis the article reflects, on the one hand, on the interaction between sobriquets and other name types and, on the other hand, on the way in which the identifying function, semantic nature and grammatical behaviour of sobriquets are intertwined. Existing studies on sobriquets from diverse theoretical perspectives are incorporated supportively and/or comparatively.
Highlights
This conlrihulion focuses on the usage o f personal sobriquets in the Northern Cape district Calvinia
Die aard van persoonsloename in Calvinia en omgewing toenaamgewing en -gebruike in die oorwegend Afrikaanssprekende gemeenskap van Calvinia en omgewing
Holland (1990:256) se standpunt dat toename alleen sinvol geïnterpreteer kan word teen die agtergrond van die sosio-kulturele konteks waarin hulle ingebed is, is in hierdie verband ter sake: Nicknam es are used in different w ays by different groups o f people, and it is not possible to understand the depth o f their interface with their respective societies without studying the demographic and social structures, the cultural m ilieu, out o f which their uses arises (Holland, 1990:256)
Summary
Toename^yname is ’n eeu-oue verskynsel wat reeds etlike jare lank in SuidAfrika en intemasionaal vanuit verskillende gesigspunte aan wetenskaplike ondersoek onderwerp is, Toename onder Afrikaanssprekendes het tot op hede aandag gekry in onder meer studies van ’n histories-kuitureie aard In haar bestekopname oor Suid-Afrikaanse bynaamnavorsing konstateer Bosch (1994:34 en 35) dat die oes van bynaamnavorsing binne die kader van die kemgebiede van die taalkunde (fonetiek en fonologie, morfologie, sintaksis, leksikologie, semantiek en pragmatiek) en die sosiolinguistiek tot op hede maar aan die skraal kant is en dat daar ’n behoefte bestaan om byname vorentoe onder andere vanuit ’n funksionele, sosiologiese, psigologiese o f sosio-historiese perspektief te bestudeer. Voorts meld sy (Bosch, 1994:35) dat daar met die oog op ’n gekoOrdineerde ondersoek na byname in Suid-Afrika in die eerste instansie klaarheid gekry moet word oor die inhoud van die begrip bynaam. Die aanvaarbaarheid van bestaande klassifikasiesisteme en sekere vakkundige opvattings oor die wesenlike van persoonsloename word in die proses bevraagteken
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.