Abstract

The character of the community of faith in Nehemiah 9. In this study the prayer in Nehemiah 9:5b-37 is compared with Psalm 106 and investigated within its literary and social context. The conclusion is reached that the community of faith portrayed in this prayer is a cultic community standing in a relationship with God which expresses its guilt as well as its finn belief in God's power to change its circumstances.

Highlights

  • The character of the community of faith in Nehemiah 9 In this study the prayer in Nehemiah 9:5b-37 is compared with Psalm 106 and investigated within its literary and social context

  • The conclusion is reached that the community offaith portrayed in this prayer is a cultic community standing in a relationship with God which expresses its gUilt as well as its finn belief in God's power to change its circumstances

  • Wanneer die Tora by die derde byeenkoms (9: 1-37) gelees word, loop dit uit op die lang gebed wat in 9:5b-37 staan

Read more

Summary

DIE NARRATIEWE KONTEKS

Teenoor Blenkinsopp (1988:301), wat hierdie gebed los van sy konteks willees as ' ... an aspiration toward political emancipation as a necessary precondition for the fulfIllment of the promises ... ' (Blenkinsopp 1988:308), wil ons dit as integrale deel van die omringende konteks lees. Wanneer die Tora by die derde byeenkoms (9: 1-37) gelees word, loop dit uit op die lang gebed wat in 9:5b-37 staan. Sy lei uit die aard van die vorige byeenkomste af dat hierdie gebed deur die gemeenskap in geheel uitgespreek is (vgl Eskenazi 1988:100). Eskenazi lees hierdie gebed binne die 'konteks van wat sy as die derde hoofdeel (8:1-13:31) van die Esra-Nehemiaverhaal beskou. Die gebed (9:4-37) in die derde toneel (9:1-10:39; teenoor Eskenazi wat die toneel beperk tot 9: 1-37 en 10: 1-40 ,apart stel en as reaksie op al drie die byeenkomste beskou) beskou Throntveit as die 'application' van die gebeurereeks. Dit gaan in die toepassing van die wet wat gelees is (bier in toneel drie in die vorm van 'n lang gebed) om die bedoeling ' ... Berou oor eie swakheid en vreugde oor die onbegrensde trou en liefde van God, vorm twee interaktiewe komponente wat in die selfbewussyn van hierdie gemeenskap hulle voortstu na voortdurende besinning en voortgaande transformasie

DIE SOSIALE KONTEKS
I EN n KRONIEKE
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call