Abstract

Utilising Rolf Zerfass’s operational scientific model in developing practical-theological theory – a reformed perspective Rolf Zerfass’s operational scientific model for correcting Christian-ecclesiological praxis is frequently utilised in practical- theological research at the North-West University. At face value Zerfass’s model seems to serve as an ideal framework in guiding a practical-theological study through all the relevant methodological phases – emphasising the cycle needed to move from a problematic Christian-ecclesiological praxis to a new praxis and offering a clear vision on hermeneutical interchange between theological tradition and operational praxis; theology and social sciences. A practical-theological researcher operating from a reformed frame of reference should, however, assess to what extent Zerfass’s model could serve his/her own unique vision on points of departure and goals set for developing practical-theological theory. The context in which Zerfass’s model was developed should be taken into account. Utilisation of this model should be evaluated in its own context, by means of asking essentially critical questions like the following: Does the model guide thought development in such a way that a theocentric approach is not undermined by an anthropocentric focus? To what extent are the normative focus and life-changing power of the revelation of God in Scripture addressed in the process of hermeneutical interchange? Does a cyclical approach (continually replacing one praxis by a subsequent one) address the reformational task of Practical Theology sufficiently? Does the model’s expression of the relationship between Practical Theology and social sciences not compromise the theological quality of Practical Theology? The conclusion arrived in this article is that some essential modifications are needed when utilising Zerfass’s model from a reformed context.

Highlights

  • Interchange? Does a cyclical approach address the reformational task of Practical Theology sufficiently? Does the model’s expression of the relationship between Practical Theology and social sciences not compromise the theological quality of Practical Theology? The conclusion arrived in this article is that some essential modifications are needed when utilising Zerfass’s model from a reformed context

  • Rolf Zerfass se handelingswetenskaplike model vir die korrektief op die Christelik-kerklike praksis word dikwels aangewend in prakties-teologiese navorsing aan die NoordwesUniversiteit

  • In prakties-teologiese metodologie aan die Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteit word dikwels aangesluit by Rolf Zerfass se handelingswetenskaplike model as korrektief op die Christelikkerklike praksis

Read more

Summary

Inleiding

Praktiese Teologie word vandag hoofsaaklik binne ’n handelingswetenskaplike benadering bedryf met as hoofaktiwiteit die verandering en verbetering van die praksis In prakties-teologiese metodologie aan die Fakulteit Teologie van die Noordwes-Universiteit word dikwels aangesluit by Rolf Zerfass se handelingswetenskaplike model as korrektief op die Christelikkerklike praksis. Venter (1996:25) interpreteer Zerfass se model in ’n konteks van hermeneutiese wisselwerking wat in die proses van prakties-teologiese teorievorming plaasvind. Die model van Zerfass word ook gebruik as ’n raamwerk om op metateoretiese vlak die resultate en metodologie van relevante dissiplines soos die Psigologie, Sosiologie, Kommunikasiekunde en regswetenskappe in ’n eie teorievorming te integreer Watter dryfvere laat die handelingswetenskaplike arbeid van Praktiese Teologie opgaan in ’n soort teorievorming wat uitsluitlik gerig is op die vervanging van ’n bestaande praksis met ’n nuwe praksis?. Ten einde hierdie kritiese vrae doelmatig te behandel, word die gang van die artikel soos volg ingerig: Die denkklimaat en konteks waarin Zerfass se handelingswetenskaplike model as korrektief op die Christelik-kerklike praksis ontstaan het, word nagegaan. Die artikel word afgesluit met ’n beoordeling en spesifisering van die wyse waarop vanuit ’n gereformeerde perspektief by die betrokke model aangesluit word

Die konteks van Zerfass se handelingswetenskaplike model
Bastian se teologie van vrae
Die invloed van die kritiese rasionalisme
Die invloed van die sosiale wetenskappe
Praktiese Teologie as integrasiewetenskap
Interdissiplinêre aansluiting by empiriese en hermeneutiese ondersoekmetodes
Aansluiting by die navorsingsmetodes van die sosiale wetenskappe
Die normatief-deduktiewe stroming
Die empiries-analitiese stroming
Die hermeneuties-bemiddelende stroming
Oorsig oor die werking van Zerfass se model as korrektief
Enkele waarnemings oor die werking en implikasies van Zerfass se model
Beoordeling en spesifisering vanuit die Soli Deo Gloriavertrekpunt
Beoordeling en spesifisering vanuit die eskatologiesvoleindigende vertrekpunt
Beoordeling vanuit die heilsrealisering deur die geloof in Christus alleen
Praktiese Teologie is in wese ’n teologiese wetenskap
Samevatting
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call