Abstract

Oscillation around a mean value is found in the intervals between consecutive heartbeats (R-R intervals). This oscillation is known as heart rate variability (HRV). Various methods can be used to estimate HRV, but the extent to which agreement exists between the results obtained by the different methods is not known. In this study HRV, as determined directly from the ECG, is compared to results obtained by time domain analysis, frequency domain analysis, Poincaré graphs and fractal analysis. Results showed that, in individuals with low HRV values, the results obtained by time domain analysis, frequency domain analysis, Poincaré graphs and alpha 1 of fractal analysis are comparable to those calculated directly from the ECG. However, time domain analysis, frequency domain analysis, Poincaré graphs and fractal analysis are less sensitive than direct ECG measurements in individuals with higher HRV.

Highlights

  • Tydens die normale funksionering van die hart fluktueer die intervalle tussen opeenvolgende hartslae rondom ’n gemiddelde waarde

  • Die doel van die variasies in die regulering van die harttempo is presies dieselfde as dié van biologiese ritmes in ander fisiologiese stelsels, naamlik die handhawing van homeostase

  • Oomblik-tot-oomblik variasie in die beheer van harttempo word grootliks deur die simpatiese en parasimpatiese vertakkings van die outonome senuweestelsel gereguleer.[1]

Read more

Summary

MATERIALE EN METODES

In ’n poging om HTV-waardes oor ’n wye spektrum te vind, is 100 vrywillige proefpersone, wat 69 pasiënte en 31 jong, gesonde en aktiewe persone ingesluit het, vir die studie gebruik. Vir die bepaling van HTV vanaf die EKG’s is die afstand tussen opeenvolgende R-pieke van die QRS-kompleks op afleiding V6 bepaal (V6 R-R-intervalle). Die reeks RR-waardes vir elke proefpersoon soos verkry met behulp van die POLAR NV-hartmonitors, ook bekend as ’n tagogram, is ontleed met vier verskillende analitiese tegnieke, naamlik tyddomeinanalise, frekwensiedomeinanalise (’n vorm van drywingspektrumanalise), Poincarégrafieke en fraktaalanalise. HTV-sagteware verkry vanaf die Universiteit van Kuopio, Finland is gebruik om die tagogramme te analiseer. Hierdie metode vir die bepaling van HTV kan gebruik word tydens die gebrek aan fasiliteite vir die bepaling van HTV deur tagogram-gebaseerde analise. Dit is ’n eenvoudige metode waar die afstande tussen opeenvolgende QRS-komplekse vanaf ’n EKG gemeet en in klasse geplaas word wat wissel tussen hoë variasies en geen variasie. In hierdie studie is die R-R-intervalvariasie bepaal deur die vier afstande tussen vyf opeenvolgende QRS-komplekse te meet en met mekaar te vergelyk.

Normale EKG Lae EKG
Verlaagde HTV Normale HTV
Aanduiding van die outonome balans
Fraktale analise
Geen variasie Hoë variasie
Gesonde groep
Findings
Kate gor ie
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call