Abstract

The degradation of the cathodoluminescence (CL) intensity of cerium-doped yttrium silicate (Y₂SiO₅:Ce) phosphor powders was investigated for possible application in low voltage field emission displays (FEDs).

Highlights

  • Degradation of Y2SiO5:Ce phosphor powders The degradation of the cathodoluminescence (CL) intensity of cerium-doped yttrium silicate (Y2SiO5:Ce) phosphor powders was investigated for possible application in low voltage field emission displays (FEDs)

  • Die degradering van die katodeluminessensie- (CL) intensiteit van yttriumsilikaat gedoteer met serium (Y2SiO5:Ce) is ondersoek vir moontlike toepassing in lae spanning veldemissie-vertooneenhede (FEDs)

  • In this dissertation we explored the near-threshold positive energies for h-mesic hydrogen and helium isotopes

Read more

Summary

Kristalstrukture van ysterkarbiede

The crystal structures of the iron carbides This study consisted of the preparation of iron carbides, structure determinations of these iron carbides, determination of reactions of the iron carbides during Fischer-Tropsch synthesis (in situ XRD) and the stability of Hägg carbide (x-Fe C ) during FTS under commercial fixed bed reactor conditions. ’n Reeks Fischer-Tropsch-sintese (HTFT) reaktorlopies is by hoë temperatuur gedoen deur gebruik te maak van die Anton Paar-reaksiekamer wat gemonteer is op die Panalytical X’Pert Plus MPD diffraktometer. Die temperatuur tydens Fischer-Tropsch-sintese het ’n belangrike rol gespeel in die hoeveelheid sementiet en Häggkarbied wat gevorm het. In hierdie konteks, gedefinieer as modelle wat versoenbaar is met die H-Anim-standaard vir menslike animasie. ’n geheuegebaseerde leersisteem genaamd Lia (Lemma-identifiseerder vir Afrikaans) word tans ontwikkel deur gebruik te maak van ’n groot afrigtingsdatastel wat uit 72,000 gevalle bestaan. ’n Uitputtende soektog behels dat die stelsel met elkeen van die verskillende kombinasies van algoritmes en parameters afgerig en geëvalueer word. Paramsearch 1.0 behels dat daar “kompetisies” tussen kombinasies van instellings gehou word op groterwordende datastelle met die doel om uiteindelik die beste instelling te bepaal. Die doel van hierdie vergelyking is om te bepaal of Paramsearch 1.0 ’n doeltreffende alternatief tot ’n “uitputtende soektog” is, en of die “gewysigde Paramsearch” beter resultate lewer as Paramsearch 1.0

Modulering van bindingsenergieë van kwantumstrukture
Niedeterministiese volg van voorwerpe
Sintese van alisikliese verbindings as monomeersubeenheid vir dendrimere
Findings
Die sintese van fynchemikalieë met behulp van mikrogestruktureerde reaktore
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.