Abstract

Suid-Afrikaanse bemarkers word toenemend gekonfronteer deur die invloed van globalisering op die markomgewing. Nie net moet hulle rekening hou met die aankoopbesluitnemingspatrone van Suid-Afrikaanse verbruikers en verbruikers in buitelandse markte nie, maar toenemend ook met die van buitelandse verbruikers wat hulle tydelik in Suid-Afrika vestig. Studente verteenwoordig ‘n belangrike groep sodanige verbruikers.

Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call