Abstract

Discourse on hermeneutics: A discussion with three reformational South African theologiansIn this article some introductory remarks are made on hermeneutics and subsequently the author critically investigates – for the sake of discussion – three hermeneutical models set up by three theologians from three Afrikaans reformed sister churches, namely Dirkie Smit, Gert Malan and Gerrie Snyman. In all three instances it is apparent what a big role hermeneutics plays – and should play – in the interpretation of Scripture. Since it is particularly topical and significant, one theme in theology namely Christology, is subjected to a more thorough investigation. Finally, the author proposes some guidelines which in his opinion could contribute to a better understanding of Scripture.

Highlights

  • Met die oog op sodanige debat het ek dit goedgedink om met drie teoloë, een uit elk van drie Suid-Afrikaanse kerkgemeenskappe, in gesprek te tree

  • Sedert die opkoms van die Aufklärung en veral vanaf die agtiende eeu het die teologie in die algemeen en die teologiese besinning in die besonder radikaal verander

  • ’n Bruikbare definisie vir hermeneutiek is die volgende: In its most general meaning, “hermeneutics” designates that discipline whose object is the theoretical clarification of the issues involving human understanding

Read more

Summary

Inleiding

Sedert die opkoms van die Aufklärung en veral vanaf die agtiende eeu het die teologie in die algemeen en die teologiese besinning in die besonder radikaal verander. In plaas daarvan dat aan geloofsdenke die primaat toegeken is soos vir eeue die geval was, het rasionalisme en later. Sowel die interpreteerder as die objek van interpretasie (het) bestaan in ’n bepaalde historiese situasie wat in ’n juiste verstaanprosesse verreken behoort te word.[4]. Die hermeneute het gewoonlik te doen met ’n bepaalde teks wat hulle moet interpreteer. Hierby noem McCarthy (1992:223–224) nog drie sake wat verdere aandag verdien, naamlik om te verstaan is altyd onderhewig aan misverstaan of sistematiese verdraaiing – ons subtiele vooronderstellings moet telkens uitgespel en onder kritiek gebring word;[5] pluraliteit is karakteristiek van. In die jongste tyd het daar drie belangrike studies oor hermeneutiese vrae met betrekking tot Bybelverstaan in Afrikaans verskyn, geskryf deur outeurs uit elk van die drie Afrikaanse kerkgemeenskappe, waaraan ek vervolgens aandag bestee

Debat oor hermeneutiek
Uitleiding
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call