Abstract

Christian attitude and other religions This article investigates certain models for the practical implementation of religious freedom. The frame of reference is the idea of the kingdom of God, the calling of Christians to care for all people with the attitude of Christ as a leading example and a biblical view on the task of the government. The following models are evaluated: the active theocratic model; the active state religion model; the active universalist model; the active neutralist model and the active pluralist model. The conclusion is that the first four models do not succeed in maintaining peace between religions and can thus be questioned from a Christian ethical point of view. A choice is made for the fifth model, because only an open display of all religions in the public sphere, without restriction and infringings of the state gives religious peace of mind and creates the space for peaceful co- existense. Examples are proposed for the practical application of this model in a constitutional democracy.

Highlights

  • Hierdie artikel ondersoek bepaalde modelle vir die praktiese implementering van die fundamentele reg van godsdiensvryheid in ’n regstaat

  • In resolusie 2004/36 van die Menseregtekomissie van die Verenigde Nasies word godsdiensregte gedefinieer as die reg van elke individu tot vryheid van denke, gewete, godsdiens of geloof, die reg om hulle eie godsdiens vrylik te beoefen of om van oortuiging te verander

  • Herbesinning oor die toepassing en bevordering van hierdie basiese reg het nodig geword vanweë die nuwe konflikte tussen gemeenskappe van verskillende godsdienstige oortuigings wat in verskeie lande voorkom

Read more

Summary

Inleiding

Die wyse waarop godsdiensregte in ’n grondwetlike demokrasie beskerm moet word is tans weer onder die soeklig. Herbesinning oor die toepassing en bevordering van hierdie basiese reg het nodig geword vanweë die nuwe konflikte tussen gemeenskappe van verskillende godsdienstige oortuigings wat in verskeie lande voorkom. Om hierdie rede word daar tans in die menseregtedebat besin oor grondwetlike modelle wat verdraagsaamheid tussen mense van verskillende godsdienstige oortuigings kan verseker en vrede op hierdie terrein kan vestig. Die volgende vrae word aan die orde gestel: Wat moet die gesindheid van die Christen wees teenoor ander godsdienste en die reg van mense van ander godsdienstige oortuigings om hulle godsdiens ongehinderd te beoefen? Juis hierdie missionêre aard van die Christelike geloof het in die geskiedenis en ook vandag tot groot spanning en konflik met mense van ander godsdienste gelei. Die vraag is dus hoe die missionêre aard van die Christelike geloof gehandhaaf kan word in ’n model van godsdiensvryheid, sonder dat dit vir ’n ander godsdiens ’n bedreiging inhou. Daarna word verskillende opsies vir die toepassing van godsdiensregte aan die orde gestel en eties beoordeel

Bybelse perspektiewe
Die teokrasie in die Ou Testament
Die teokrasie in die Nuwe Testament
Die gelowige se pligte teenoor “alle mense”
Die roeping van die owerheid
Etiese perspektiewe
Die aktiewe teokratiese opsie
Die aktiewe staatsgodsdiensopsie
Die aktiewe neutrale opsie
Die aktiewe universalistiese opsie
Die aktiewe plurale opsie
Konklusie
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.