Abstract

Christian ethics from the perspective of neighbourly love: Rudolf Bultmann and Stoic ethics. This article consists of various sections. The first concerns a cultural-sensitive explanation of the meaning of the term ‘neighbour’. The second exemplifies Rudolf Bultmann’s understanding of the meaning of the love commandment which is found in the Jesus tradition and in the New Testament. This explanation represents a paraphrase of Bultmann’s reflection on the notion ’neighbourly love’ in Afrikaans. The article elaborates on Bultmann’s interpretation by means of expanded exegetical comments. The article also endorses Bultmann’s juxtaposition of Christian ethics with Greek Stoic ethics. This Greek heritage is described in an expanded way. The article discusses Bultmann’s understanding of neighbourly love within the context of the core values of his hermeneutics. The results are made relevant for the present-day Christian ethical perspective on the adherence to the so-called natural law, applied to the South African sociopolitical situation.

Highlights

  • Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online

  • Brown 2011) as templaat te gebruik hoe om eties te handel ten opsigte van die vraag wat is goed en wat is sleg, wat maak jou siek en wat maak jou gesond (Schofield 2003:240)

  • In 2011 het die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) op ’n buitengewone Algemene Kerkvergadering (AKV) vir dae lank gedebatteer of ’n mens moet jammer sê of nie, oor onreg wat onder Apartheid gepleeg is en sodoende die beeld van God doi:10.4102/hts.v71i3.2870

Read more

Summary

Original Research

Christelike etiek vanuit die perspektief van naasteliefde: Rudolf Bultmann en Stoïsynse etiek. As jou optrede gelei het tot die verwesenliking van dit wat jy as ’n ideale toestand sou reken, dan sal die handeling as ‘goed’ getipeer kan word. Die verwesenliking van die doelwit neem egter nie weg dat, omdat wat ek doen, ’n resultaat tot gevolg het, die afstand tussen waar ek my bevind (Sein) en waar ek wil wees (Sollen), wel in ’n mindere of meerdere mate deur my handeling oorbrug word (Bultmann 1958:229–230). Ook wat die lewe van ’n Christen betref, het die etiese imperatief dus twee kante (Bultmann 1958:230): betekenisvolle hier-en-nou (Jetzt) behoort (1) nie deur een of ander ideaal beheers te word nie, maar (2) eerder deur ’n eksterne ‘aanspraak’. Dit is alleen binne in die werklikheid van hierdie wêreld dat geloof betekenis het en die gelowige ook bring om solidêr krities met wêreldse dinge om te gaan ’n siening berus op ’n misverstand ten opsigte van die menslike kondisie waar slegs sekere mense aan die kwalifikasie as ‘naaste’ voldoen – so asof mense hulle in ’n neutrale toestand bevind (Bultmann 1958:232)

Die invloed van die Griekse filosofiese etiek
Die liefdesgebod
Stoïsynse etiek
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call