Abstract
Verbum et Ecclesia is a theological research journal that challenges traditional discourses within and between the fields of biblical, religious, social and human sciences as well as the constructive engagement with the natural sciences. It is an instrument of engagement between theological disciplines, on the one hand, and theology and other disciplines, on the other.
Highlights
Die NTD-reeks is bekend in Suid-Afrika as 'n kommentaarreeks van goeie kwaliteit
Hy probeer ook telkens om na ander gedeeltes in die Nuwe Testament te verwys ten einde die intertekstualiteit asook die verwantskap tussen die verskillende idees te illustreer
Becker se kommentaar is bruikbaar en omdat dit so kompak is en nie te lank is nie, is dit vir dominees geskik
Summary
Hierdie publikasie van akademici aan die Universiteit van Bayreuth in Duitsland ontsluit die bergrede van Jesus vanuit verskillende invalshoeke. In die eerste gedeelte bied Reinhard Feldmeier 'n goeie eksegetiese analise van die bergrede aan. In hierdie verband gee hy onder andere aandag aan die historiese situasie van die eerste lesers; eiesoortige teologiese aksente van Matteus, en bepaalde norme wat in die bergrede ingebed is. In haar analise vind sy 'n aantallewensstyle in die bergrede terug wat op legitieme wyse uitdrukking aan die gelowige se Godsvertroue binne die hede kan gee. Alhoewel dit 'n eerstewereldse gehoor in gedagte het, bied dit tog ook belangrike inligting aan enige Afrikaanse leser van die Bybel wat bereid is om die moeite te doen om 'n Duitse publikasie deur te werk. Die outeur se neiging tot oortolligheid (sy sou haar stof in minder bladsye nog beter kon uiteensit), talryke tikfoute (vera! by die plasing van aksente, by die kongruensie van Griekse woorde en by die vokalisering van Hebreeuse woorde), foutiewe teksverwysings en enkele ander eiesinnighede, mag die leser nie afskrik nie - dit is die moeite werd om hierdie boek deeglik te bestudeer!
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.