Abstract

Biblical models of marriage: A critical perspective
 
 The Christian marriage finds itself in a crisis. Churches worldwide are struggling to find answers to address the problem in their communities. The book of Adrian Thatcher “Marriage after modernity, Christian marriage in postmodern times”, is a resent publication which endeavours to formulate guidelines for marriage in postmodern society. This article is an attempt to give an overview of, as well as a critical reflection on the Biblical models as identified in his research. Although Thatcher’s “models” are of utmost importance in the recent debate, it is necessary to select certain perspectives within his models that are still applicable in postmodern times. This first article describes and evaluates his models, whilst the second article focuses on the relevancy thereof in postmodern times.

Highlights

  • The Christian marriage finds itself in a crisis

  • Rosemary Haughton (1987:149) noem dit: “a theology of marriage shattered by experience.”

  • Postmoderniteit hierteenoor is:”marked by a plurality of voices vying for the right to reality” (Middleton & Walsh 1995:13)

Read more

Summary

Probleemstelling

Binne ’n postmoderne era dring die besef al meer en meer deur dat die huwelik, soos wat ons dit tradisioneel verstaan het, onder geweldige druk verkeer. Ek wil egter die modelle wat Thatcher bespreek nie in isolasie beskou nie en ook nie een model verhef tot die ideaal nie, maar eerder kyk of ’n mens ’n kombinasie van hierdie modelle kan gebruik om nuwe betekenis te gee aan die huwelik. Hierdie ondersoek is ’n poging om, aan die hand van sy boek, asook deur middel van ’n meer uitgebreide literatuurstudie, relevante bronne te ontgin met die oog op ’n nuwe verstaan van die huwelik in ’n postmoderne era. 1.2 Navorsingsmetodiek In die navorsing word die boek van Thatcher (1999) as basis gebruik, gesien die breë oorsig van relevante temas wat met die huwelik verband hou. Bybelse modelle van die huwelik: ’n Kritiese perspektief resultate van die ondersoek verwerk word in moontlike voorstelle vir ’n nuwe verstaan van die huwelik in ’n postmoderne era

IN GESPREK MET “MARRIAGE AFTER MODERNITY”
BYBELSE MODELLE VAN DIE HUWELIK
Die “probleem” is nog groter
KOMMENTAAR OP THATCHER SE MODELLE
SLOTOPMERKING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.