Abstract

Na uitleg en skryfplan is hierdie 'n gewone akademiese hoek-'n samevatting en verslag van die skrywer en andere se navorsing oor 'n aspek van 'n antieke literere werk met 'n besondere staanplek in die Latynse klassieke; dis met ander woorde nie in eerste instansie ontwerp as ' n handboek nie. Maar die bruikbaarheid daarvan as studieteks by die lees van Petronius in 'n nagraadse kursus (d. w. s. honneurs) is veral opvallend omdat dit subdissiplines in uiteenlopende afdelings van die kursus byeentrek om meer lig op die Cena te kry. Studente wat boonop kennis het van moderne Romaanse tale kan nog meer uit die boek haal

Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call