Abstract

Best, Thomas F & Heller, Dagmar (Ed) 1998 - Eucharistic Worship in Ecumenical Contexts: The Lima Liturgy - and beyond

Highlights

  • Die wereldwye liturgiese vemuwing wat die afgelope eeu plaasgevind het, het veral gedurende die laaste vyftig jaar tot 'n hoogtepunt gekom

  • Die verskillende kerke het steeds hul eie aard behou, maar het begin soek na die gemeenskaplike erfenis waardeur hulle gebind word en wat hulle ook in staat sou stel om saam die Nagmaal te vier

  • Die musiek uit verskillende werelddele is as voorbeeldmateriaal besonder interessant

Read more

Summary

Introduction

Die wereldwye liturgiese vemuwing wat die afgelope eeu plaasgevind het, het veral gedurende die laaste vyftig jaar tot 'n hoogtepunt gekom. Die ontwikkeling het hand aan hand geloop met 'n groter ekumeniese bewussyn wat ontwikkel het. Die verskillende kerke het steeds hul eie aard behou, maar het begin soek na die gemeenskaplike erfenis waardeur hulle gebind word en wat hulle ook in staat sou stel om (per geleentheid) saam die Nagmaal te vier.

Results
Conclusion
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call