Abstract
Principles and methods used for the determination of the age of hominid fossils and their discovery sites Paleoanthropologists have an array of physical dating methods developed by researchers in the physical sciences. These techniques permit students of hominid evolution and associated culture to have increasing confidence that the evidence of past hominid morphology as expressed by the fossil finds is being placed in the correct chronological order. This article explains in a simple and straightforward way the evidence and logic that have led scientists to conclude that hominid fossils are not a few thousand years but at least several million years old. The main focus is on the 40Ar/ 39Ar technique, but other absolute dating techniques such as carbon-14, uranium-thorium-lead and radiocalcium are also reviewed. Relative dating methods are briefly discussed together with paleomagnetism (geomagnetism), optic stimulated luminescence and amino acids.
Highlights
Paleoantropoloë beskik tans oor ’n verskeidenheid fisiese dateringsmetodes wat deur fisici ontwikkel is
Met hierdie tegnieke kan navorsers van hominied-evolusie en verwante kultuur met toenemende vertroue die fossiel-morfologie van hominiede in die regte chronologiese volgorde plaas
Een rede hiervoor is dat die fossiele wat gevind word uiters skaars en waardevol is en bewaar word vir verdere toekomstige wetenskaplike ondersoeke
Summary
Die ouderdomsbepaling van fossiele is ’n gespesialiseerde studieterrein wat deur ’n span ervare wetenskaplikes met hoogs gesofistikeerde apparaat en berekenings uitgevoer word. ’n Kenmerk van die paleoantroplogie as studieterrein is dat slegs die resultate oor die fossiele se ouderdom neergeskryf word, omdat dateringstegnieke en gepaardgaande berekeninge te ingewikkeld is om dit kortliks te beskryf. Die ouderdomsbepaling van fossiele is ’n gespesialiseerde studieterrein wat deur ’n span ervare wetenskaplikes met hoogs gesofistikeerde apparaat en berekenings uitgevoer word. ’n Kenmerk van die paleoantroplogie as studieterrein is dat slegs die resultate oor die fossiele se ouderdom neergeskryf word, omdat dateringstegnieke en gepaardgaande berekeninge te ingewikkeld is om dit kortliks te beskryf. Dit laat ruimte sodat die leser, deur sy eie gevolgtrekkings te maak, kan besluit hoe oud ’n fossiel behoort te wees. Hoewel dierlike fossiele soos die dinosaurisse 65 miljoen jaar en ouer is, sal met hierdie artikel die aandag bepaal word by opgrawings wat nie ouer as 5 miljoen jaar is nie. Die rede hiervoor is dat, soos in die titel aangedui word, veral aandag gegee sal word aan hominiede of mensagtige fossiele wat in Afrika opgegrawe is. Datering word deur paleoantropoloë en geochronoloë in twee breë kategorieë ingedeel, naamlik relatiewe- en absolute ouderdomsdatering
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.