Abstract

As representative of Breyten Breytenbach’s more recent writings, the anthology of prison poems ('yk') appears to a great extent hermeneutically closed on a first reading. Recurring references to the poet’s position in his own discourse, as well as the expression of despairing feelings of depersonalisation experienced by prisoners in general, however provide the key to a possible reading of these poems, especially when analysed in terms of the French psycho-analyst Jacques Lacan’s theory of subjectivity. This article highlights relevant aspects of this theory, showing subjectivity to be a process which is always constituted in relation to discourse, and offers a reading of the poem "Nekra" to illustrate the way in which it elucidates the Breytenbach discourse.

Highlights

  • Tronkpoesie en ander geskrifte wat gedurende gevangenskap die lig sien, word dikwels gekenmerk deur ’n sterk gevoel van depersonalisasie of verlies van identiteit, wat weens die aard van die tronksituasie maklik is om te begryp

  • H ierdie verskynsel word soms doelbewus deur so ’n skrywer via die skryfhandeling v erder ondersoek, ’n proses wat deur Jacobs (1986:100) beskryf w ord as "dialectical in terp lay b etw een im age and ‘I’, in effect a m etaphysical and literary voyeurism of the s e lf

  • E erstens word die leser doelbew us d aaro p a tte n t gem aak dat die skrywer strew e na ’n d aarstellin g van identiteit binne diskoers, en tweedens dat die daarstelling van identiteit ’n dialektiese proses tussen twee subjekposisies is wat albei by die lees van ’n teks in aanm erk in g g en eem m oet w ord

Read more

Summary

Inleiding

Tronkpoesie en ander geskrifte wat gedurende gevangenskap die lig sien, word dikwels gekenmerk deur ’n sterk gevoel van depersonalisasie of verlies van identiteit, wat weens die aard van die tronksituasie maklik is om te begryp. In aansluiting by hierdie verdubbeling van die ‘ek’ wat gekoppel word aan ’n gevoel van vervreem ding, wil ek die aandag vestig op sekere aspekte van die w erk van die Franse psigo-analis Jacques Lacan, wat die siening van die mens as inherent heterogene wese ondersteun, en wie se werk ’n sterk invloed skyn uit te oefen op die m eer resente poesie van Breytenbach. "die gedagte aan die dood (vas) is ’n loslit danseres" asook wat gelntcgreer is kan jou nie opponeer nie (kan jy nie besweer nie) (vertering word nie verteer nie) illusies breek altyd weer perelm oeder oop en die kalwers vreet hul aan oesters dik geduld het ek branders van genoeg vir 'n bundel se saamsnoerpassies en prismeet want ek is langana ’n ou tim er aap dus herskrywc ek ’n ek al na gelang die eerste strofe van die gedig is ’n vorm van is-is-spasie tot by wees om die niet tog saam met my seer. Om hierdie rede volg hier eers ’n kort en vereenvoudigde verduideliking van relevante aspekte van Lacan se teorie oor die daarstelling van idenliteit, wat daarná op die gedig toegepas word

Die noodsaaklikheid van diskoers by die daarstelling van identiteit
Die rol van die onbewuste by die daarstelling van identiteit
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call