Abstract

Antjie Krog’s translation of Henk van Woerden’s novel Een mond vol glas (A mouth full of glass) Against a historical backdrop several critical approaches to translational theory are explicated. Traditional criticism seems to imply positioning between the Source Text (ST) and the Target Text (TT). A functionalist approach (as propagated among others by Snell-Hornby, Nord and Naaijkens) is a descriptive rather than a normative approach that focuses almost exclusively on the ST. This approach is consequently adopted in the evaluation of Krog’s translation; yet even within this more relativistic paradigm, a comparison between ST and TT should not be evaded. In the case of Krog’s translation, this comparison leads to the identification of scores of lexical, grammatical and stylistic errors.

Highlights

  • Besinning oor die aard van, en noodsaak vir vertaling is net so oud soos die maak van literatuur

  • Boonop is uit empiriese gegewens af te lei dat vertalers in die verlede beskou is as die eweknie van die oorspronklike skrywer: “[D]e vertaler lang niet altijd de knecht (...) geweest waarvoor hij nu wordt versleten.”

  • Ten spyte van hierdie relativistiese en “oop” benadering van Naaijkens wat sterk geanker is in die uitgangspunte van die poststrukturalisme gee hy toe dat vertaalkritiek nooit beoefen kan word sonder dat vergelyking tusen bronteks en doelteks plaasvind nie

Read more

Summary

Inleidende opmerkings

Besinning oor die aard van, en noodsaak vir vertaling is net so oud soos die maak van literatuur. Hierdie negatiewe siening van die hedendaagse posisie van die vertaler word ook geëggo deur Hermans (2000) wat onomwonde stel dat die vertaler deesdae bykans uitgewis word in die vertaalproses. Waar die skrywer eers ambagsman was, word hy na die Romantiek verhef tot kunstenaar en halfgod; navolging wat vroeër positief bejeën is, word nou negatief beskryf as plagiaat. In die negentiende eeu kry ons vir die eerste keer die materiële eiendomsreg op nie-materiële dinge soos idees en later word die fenomeen ook uitgebrei tot produkte van die artistieke gees en sodoende ontstaan outeursreg (Denissen, 2000:72). Hierdie ontwikkelinge impliseer tans dat outeursreg setel in skrywers (en dat dié reg onlangs ook verleng is tot sewentig jaar na afsterwe). Dit beteken egter ook dat hierdie outeursreg impliseer dat vertalers nie net maar lukraak daarmee kan handel nie, maar die letter en gees daarvan moet respekteer. Daar bestaan talle teoretiese sienings van vertaling as proses van betekenisoordraging (kyk bv. Naudé, 2001, Snell-Hornby, 1995) wat dikwels impliseer dat die vertaler hom op ’n spektrum tussen bronteks (BT) en doelteks (DT) moet plaas

Vertaalwetenskaplike benaderings: ’n kort oorsig
Vertaling uit Nederlands in Afrikaans
Die evaluering van vertalings
Die bemarking van die Krog-vertaling
Die vertaling: voorgeskiedenis
Kort kensketsing van Van Woerden se “Kaapse siklus”
Die resepsie van die vertaling
10. Vertalersintensie en vergelyking van Bronteks en Doelteks
11.1 Die titel
11.3 Ideologiese wysigings
11.4 Grammatikale tyd
12. Gevolgtrekking
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.