Abstract

The present study aims to establish the anthropogenetic relationship between Negro population groups in South Africa. The method applied for this purpose is based on the calculation of genetic distances for which several formulae have been developed in the recent scientific literature.

Highlights

  • Na aanleiding van die waarneming soos hierbo be­ klemtoon, dat naamlik met die insluiting van die isoensiempolimorfismes G6PD, 6PGD, Esterase D (EsD) en Glioksalase I (GLO) in die vergelykende afstandsbepalings, die genetiese afstande van die Swazi- en die Vendasteekproewe teenoor die ander, respektiewelik opmerklik groter en kleiner is as wanneer slegs m - 5 loci betrek word, is dit nodig om die oorspronklike allelfrekwensies nogeens na te gaan. ’n Inspeksie van die ru-data toon inderdaad dat vir die Swazi die allelfrekwensies vir EsD 1 1,00 en vir GLO 0,825 heelwat hoër is as die ooreenkomstige frekwensies van enigeen van die ander steekproewe (Hitzeroth et al, 1976; Bender et al, 1977)

  • Blood testing prelim inary to trans­ fusion, with a note on the group distribution among South African natives, Med

  • Gevorderde Afrikaans vir Ingenieurs wat in 1981 aangebied is deur die Tak Noord-Transvaal van die Afdeling Ingenieurswese, het die Tak W itwatersrand in Januarie en Februarie 1982 ’n soortgelyke kursus aangebied

Read more

Summary

SUMMARY

Anthropogenetic relationship between Negro population groups in South Africa based on genetic distances '. Hierteenoor kom daar ook ’n aantal verskille tussen m = 5 en m- -9 loci tot uiting: die afstande tussen die steekproefpare Swazi :Venda, Swazi :Pedi en Swazi :Zulu vir m = 5 is betreklik laag, terwyl dit vir m = 9 van die grootstes is. Ook hierdie waarneming sal vervolgens ondersoek moet word in terme van die moontlike verklarings wat vir die Swazi (vgl hierbo) uitgewys is. Na aanleiding van die waarneming soos hierbo be­ klemtoon, dat naamlik met die insluiting van die isoensiempolimorfismes G6PD, 6PGD, EsD en GLO in die vergelykende afstandsbepalings, die genetiese afstande van die Swazi- en die Vendasteekproewe teenoor die ander, respektiewelik opmerklik groter en kleiner is as wanneer slegs m - 5 loci betrek word, is dit nodig om die oorspronklike allelfrekwensies nogeens na te gaan. Dendrogram ter illustrasie van die genetiese verband tussen sewe Negerbevolkingsgroepe in Suid-Afrika in terme van genetiese afstande („genetic distances"), soos in tabel 1 gelys

Ndebele Ts wana
Taalkursus georganiseer deur die Tak Witwatersrand
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call