Abstract

Theological training is in a crisis worldwide. Although the role that Theological Seminaries have fulfilled is acknowledged, there is a growing concern about the ability of these institutions to serve the upcoming generations of Christian leaders. Some warn they may not be well tailored for our post-modern age. Many people feel that the Seminary as an institution is in danger of extinction due to irrelevancy. Seminaries, in general, are perceived as not connecting to the needs of today’ s church. The Auckland Park Theological Seminary (ATS), whose training is the subject of this research, is not excluded from this concern of the Church for relevant theological training. Many pastors of the AFM of SA are of the opinion that the training offered at the ATS does not effectively train pastors for the ministry. The purpose of this article is to investigate and describe how pastors who studied at the ATS experienced their theological training, as well as to offer guidelines to the Church and the ATS to develop a more effective model for theological training.

Highlights

  • Theological training is in a crisis worldwide

  • Die klem wat in Teologiese Seminariums geplaas word op onderrig in die Teologie en die Bybel is noodsaaklik, maar dit moet aangevul word met opleiding wat meer gerig is op die praktiese behoeftes van ’n pastoor vir sy dienswerk

  • Die Aucklandpark Teologiese Seminarium (ATS), wie se opleiding in hierdie studie onder die vergrootglas kom, word nie uitgesluit by hierdie kommer wat in die Kerk bestaan oor relevante opleiding vir die bediening nie

Read more

Summary

RASIONAAL

Uit Europa word gereeld verneem van akademiese poste wat nie meer gevul word nie, en van teologiese fakulteite wat ter wille van oorlewing saamsmelt of andersins, sluit (Joubert 2001:192). Barna (1993:140-142) sluit hierby aan wanneer hy skryf dat die probleem met Seminariums daarin geleë is dat Seminariums inderwaarheid besig is om teoloë op te lei en nie pastore vir die bediening nie. Die klem wat in Teologiese Seminariums geplaas word op onderrig in die Teologie en die Bybel is noodsaaklik, maar dit moet aangevul word met opleiding wat meer gerig is op die praktiese behoeftes van ’n pastoor vir sy dienswerk. Barna pleit dus vir meer relevante opleiding wat die eise van die dag sal aanspreek. Indien dit nie gebeur nie, sal die Kerk in die post-moderne samelewing waarin ons leef, Teologiese Seminariums ignoreer, en “is die museum vir bedreigde spesies binnekort die teologie se voorland” (:197)

PROBLEEMSTELLING
DOELSTELLINGS EN NAVORSINGSONTWERP
PASTORE SE BELEWENIS VAN HULLE TEOLOGIESE OPLEIDING5
Interpersoonlike vaardighede ontbreek
LITERATUURKONTROLE
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call